Oggenddiens 3 September 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
(Reeks oor die Bergpredikasie)
Lees: Matt 5: 38 - 42
Teks: Matt 5: Gelese gedeelte
Tema: Christus leer dat God se wet geregtigheid bo
wraak en vergelding stel.
1. Die mens wat wraak en geregtigheid verwar.
2. Die wet wat die onderskeid tussen wraak en geregtigheid reël.
3. Christus wat geregtigheid bo wraak stel.
Sing:
Ps. 147:1, 2 (ou wysie )
Skb. 12-3:1,2
Ps. 43:3,4
Ps. 69 13, 15 ( Ps. 59 ou wysie)
Ps. 62: 1,4,5,8
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Tweede diens 3 September 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: Jakobus 3:1-2
Teks: Jakobus 3:10
H.K Sondag 43
Tema: God openbaar die leuen as die stryd teen die waarheid
Hoofpunte:
1. Die karakter van die leuen
2. Die openbaring van die leuen.
3. Die stryd teen die leuen.
Sing:
Ps. 18:1
Ps. 18:14
Skb. 10-2
Ps. 4:1
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 10 September 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
(Reeks oor die Bergpredikasie)
Lees: Matteus 5: 43-48
Teks: Gelese gedeelte
Tema: Jy as gelowige se liefde vir ander, bewys en bevestig jou verlossing in
Christus.
1. Hoe die Fariseërs liefde gesien het.
2. Hoe Jesus liefde geleeer het.
3. Hoe die gelowige verlossing bevestig
Sing:
Ps. 149: 1,2
Skb 12-3:1,2
Ps. 79:5,6 (Bly by my Heer se wysie)
Ps. 73:2,10
Skb 2-4: 1,2
Skb 13-3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Tweede diens 10 September 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: Galasiërs 5:16-25
Teks: Galasiërs 5:24-25
H.K. Sondag 44
Tema: God vat Sy wet saam in die hart van die mens.
1. God het jou Sy wet gegee.
1. God het jou jou hart gevra
Sing:
Ps. 84:1
Ps. 139:1
SKB 10-2
Ps. 119:62,63
Skb 13-3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 17 September 2023
Die diens word gelei deur Ds Awie Verhoef
Lees: Johannes 12: 20-36
Teks: Johannes 12:28
Tema: 'n Dissipel getuig van Christus se Heerlikeheid
Sing:
Ps. 25: 2,6
Skb 12-3:1,2
Ps. 66:2,7
Skb 15-1:1-4
Skb 13-3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Tweede diens 17 September 2023
Die diens word gelei deur Ds Awie Verhoef
Lees: Gen 1:1 - 2:4 en Deut 5:12-15
Teks: Gen 2:2-3
Tema: Werksdrukte - Rus in God.
Voorafsang:
LB 464:1,3 en 4
LB 496:1,2
Sing:
Ps. 92:1
Ps. 85:1,2 en 3
Ps. 128:1
LB 462:1-3
Skb 13-3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 24 September 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: Rigters 6:1-24
Teks: Rigters 6:12
TemaL God se bevryding van Sy kinders hou duidelike opdragte vir hulle in.
1.Die hopelose toestand van God se kinders.
2.Die wonderlike plan van God vir bevryding.
3. DIe duidelike opdragte vir God se kinders
Sing:
Ps. 107:1,10
SKB 12-3:1.2
Ps. 119: 4,7 (wysie - What a friend)
Ps. 7: 1,7 (wysie bl. 26 groen begeleiersboek)
Ps. 58:1,5,10
Skb 13-3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)