Oggenddiens 1 Oktober 2023

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel

Lees: Rigters 7
Teks: Rigters 7: 13 en 14
Tema: Die gelowige se gemoedsrus lê in die almag van God.
1. Die wankelende mag van die mens.
2. Die stewige mag van die vyand.
3. Die almag van God.

Sing:
Ps. 33:1,6
Skb. 12-3:1,2
Ps. 25:2,3
Ps. 66:6,7
Ps. 116:7,9,10

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 8 Oktober 2023

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel

Lees: 1 Thes. 1:1-10
Teks: Gelese gedeelte
Tema: God kies Sy kinders uit om voorbeelde te wees van Sy genade.
1. Voorbeeld wees in wat ek beleef.
2. Voorbeeld wees in wat ek sê.
3. Voorbeeld wees in wat ek doen.
4. Voorbeeld wees in wat ek werk.

Sing:
Ps. 149: 1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 38:1,17
Ps. 43:3,4
Skb. 14-1:1,23

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 15 Oktober 2023

Die diens word gelei deur Ds. Awie Verhoef

Lees: Gen. 3:15
Teks: Gelese gedeelte
Tema: Die Moederbelofte

Sing:
Ps. 112:1 – 3
SB 12-3:1 – 2
Ps. 25:2
Ps. 43:3,4
SB 3-3:1 – 3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 22 Oktober 2023

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel

Lees: 2 Johannes
Teks: 2 Johannes 9
Tema: God stel die waarheid bo dwaalleer

Hoofpunte:
1. Die waarheid van God.
2. Die valsheid van die dwaalleer
3. Die verhouding tussen waarheid en dwaalleer

Sing:
Ps. 18:1,14,20
Skb 12-3:1,2
Ps. 19:4
Ps. 25: 6,7
Skb.7-2:1,2

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de Diens 22 Oktober 2023

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel

Lees: Psalm 50
Teks: Psalm 50:14,15
H.K. Sondag 45
Tema: Die gesprek tussen ’n kind en sy hemelse Vader moet getuig van
opregte liefde

Hoofpunte:
1. Noodsaaklikheid van die gesprek
2. Voorwaardes vir so ‘n gesprek
3. Die vorm van hierdie gesprek

Sing:
Ps. 33:11
Ps. 42:1,3
Skb. 10-2
Ps. 61:4,6

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 29 Oktober 2023

Diens gelei deur ds. Christo Swanepoel 

Lees: 1 Samuel 7:2-12
Teks: Gelese gedeelte 
Tema:  Die Here lei sy kinders deur bekering en gebed tot verlossing 
1. Die Here roep tot bekering
2. Die Here eis gebed
3. Die Here skenk verlossing 

Sing: 
Ps. 107: 1,10
Skb. 12-3:1,2
Ps. 65:2
Ps. 68:1
Ps. 18:16,20

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2De diens 29 Oktober 2023

Diens gelei deur ds. Christo Swanepoel 

Lees: Lukas 11:1-13
Teks: Lukas 11:13
H.K.  Sondag 46
Tema: Die Almagtige het in Sy liefde ons hemelse Vader geword, ons moet Hom so in ons  gebed bely.
Christus leer ons om in ons gebed te vertrou op...
1. Die vaderliefde van God.
2. Die almag van God 

Sing
Ps. 150:1,3
PS.  28:1,6,7
Skb 10-2
Ps. 73:10,11

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)