Oggenddiens 6 Augustus 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
(Reeks oor die Bergpredikasie)
Lees: Matt 5: 27-32
Teks: Matt 5: Gelese gedeelte
Tema: Jesus waarsku dat die wet ‘n rein hart soek wat selfbeheersing boefen.
1. Jesus se waarskuwing
2. Die wet vra reinheid.
3. Die gelowige beoefen selfbeheersing.
Sing:
Ps. 97:1,7 (lofpsalm)
Skb 12-3:1,2 (na die geloofbelydenis)
Ps. 119: 11, 12, 13 (na die wet)
Ps. 25:4,6 met die oog op die prediking
Ps. 66:7,8 antwoord op die prediking
Skb 13-3—Amen
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de diens 6 Augustus 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: Gen. 4:17-24 en Matt. 2:16-18
Teks: Gen.4:23,24 H.K. Sondag 40
Tema: God versterk ons in ons stryd om die voortgang van die lewe.
1. God het die lewe gegee.
2. Satan het die lewe verwoes.
3. Christus het die lewe herstel.
Sing:
Ps. 34: 2,6
Ps. 31: 1,9,10,11
Skb. 10-2
Ps. 36:2,3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 13 Augustus 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: Handelinge 24: 22-27
Teks: Handelinge 24– 25
Tema: Moenie aarsel wanneer God geloof eis nie.
1. Die oproep tot geloof.
2. Die reaksie op die oproep.
Sing:
Ps. 100:1,2,3,4 (lofpsalm)
Skb 12-3:1,2 (na die geloofbelydenis)
Ps. 102: 1,8 (na die wet)
Ps. 33:7,8 met die oog op die prediking
Skb 15-7: 1,5,6 antwoord op die prediking
Skb 13-3—Amen
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de diens 13 Augustus 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: Spreuke 16:25-33 en Johannes 8:1-11 H.K. Sondag 41
Teks: Johannes 8: 11 en Spreuke 16:32
Tema: Christus herstel die verwoeste huwelik
1. God stel die huwelik in.
2. Die sonde verwoes die huwelik.
3. Jesus herstel die huwelik.
Sing:
Ps. 135: 1,2 (wysie 18-7 tweede melodie)
Ps. 45:9,10,12,16
Skb. 10-2
Ps. 128: 1,2
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 20 Augustus 2023 Nagmaal
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: Handelinge 24: 22-27
Teks: Handelinge 26
Tema: Nagmaal leer die gelowige om 'n geloofsbesluit met 'n suiwer motief te maak..
1. Felix weet wat is reg.
2. Felix kies die verkeerde.
3. Felix se motief vir sy keuse
Sing:
Ps. 150:1,2,3(lofpsalm)
Skb 12-3:1,2 (na die geloofbelydenis)
Ps. 65:2,3 (na die wet)
Ps. 23:3 met die oog op die Nagmaal
Ps. 23:3 antwoord op die Nagmaal en prediking
Skb 13-3—Amen
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 27 Augustus 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: Matteus 5:33-37
Teks: Gelese gedeelte
Tema: Jesus leer dat God die eed ingebring het om die waarheid te dien.
1. Die aanvaarbare eed.
2. Die verbode eed.
3. Die twyfelagtige eed
Sing:
Ps. 89:1,3
Skb. 12-3:1,2
Ps. 4:3
Ps. 86: 1,6
Ps. 105: 3,5,6
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de diens 27 Augustus 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: Efesiërs 4: 17-32
Teks: Efesiërs 4:28
H.K Sondag 42
Tema: God is die eienaar van alle dinge.
Hoofpunte:
1. God is eienaar van Sy skepping.
2. Satan is die dief van die skepping.
3. Christus is die Opeiser van die skepping.
Sing:
Ps. 19: 1,2
Ps. 62:6,7
Skb. 10-2
Ps. 19: 6,7
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)