Oggenddiens 4 September
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Rut 4:1-14 Teks: Rut 4:13&14 Tema: God seën sy kinders wat Sy wet gehoorsaam deur hulle in Sy verbond te bewaar Hoofpunte: 1. Diegene wat God se wet gehoorsaam. 2. Diegene wat in God se volk deel. 3. Diegene wat in die verbond bewaar word. Ps. 149:1,2 SKB 12-3:1,2 Ps. 99:3,5 Ps. 40:2,5 Ps. 128:1,4 Skb 13-3
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de Diens 4 September
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoelr. Skriflesing: Efesiërs 2:1-10 Teks: Efesiërs 2:8&9 H.K. Sondag 23 Tema: Die waarde van my geloof lê in my regverdigmaking en ewige lewe Hoofpunte: Ek staan voor die hemelse regterstoel … 1. Voor God regverdig. 2. In Christus regverdig 3. Deur die geloof regverdig.Ps. 105: 1 Ps. 31: 4,5 Skb 10:2 Ps. 84:6
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 11 September
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Lukas 22:24-34 en lees ook Job 1: 1-12 Teks: Lukas 22: 31-32 en Job 1:11 Tema: God bewaar die gelowige teen die aanslae van die Satan. Hoofpunte: 1. Die Satan eis die gelowige op. 2. God staan die eis toe. 3. Die Satan verloor die stryd. Ps. 146:3,6,8 Skb 12-3:1,2 Ps. 42:1,5 Ps. 74:2,8,14,15,16 Ps. 68:3,9 Skb 13-3
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de Diens 11 September
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Lukas 15:11-32, Teks: Lukas 15: 29-31, HK Sondag 24 ,Tema: God beloon die gelowige se goeie werke uit genade, Hoofpunte, Die goeie werke :... 1. Verdien niks 2. Word tog beloon 3. Is wel noodsaaklik, Sing :Ps. 118:14 , Ps. 31: 5,15, Skb 10-2. Ps. 116:6,7,9
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 18 September
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Matteus 28 Teks: Matteus 28:19 Tema: In die doop wys God hoedat sondaars weer kinders van hulle Hemelse Vader word. Hoofpunte: 1. Die Vader wat Sy kinders opeis. 2. Die Seun wat wys hoe God se kinders lyk. 3. Die Heilige Gees wat van sondaars kinders maak. Ps. 33: 2,10 Skb 12-3:1,2 Ps. 34:2,6 Skb 16-1:1,3,6 Skb 7-2:1,2 Skb 13-3
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2 de diens 18 September
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Johannes 6:35-69, Teks: Johannes 6:44, HK: Sondag 25, Tema: God werk en versterk die geloof in ons harte deur die Heilige Gees. Hoofpunte 1. Die oorsprong van die geloof. 2. Die werking van die geloof. 3. Die versterking van die geloof. Sing: Ps. 107: 1, 10 Ps.42:3,5 Skb 10-2 Ps. 66:7
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 25 September
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing:Ps. 8 Teks: Hele Psalm Tema: God se heerlikheid straal uit sy Skepping deur Jesus Christus 1. God se glorie in sy skepping. 2. God se glorie in die mens. 3. God se glorie in sy Seun Sing: Ps. 8:1-4 Skb 12-3:1,2 Ps. 19:1,8 Ps. 97: 1,6,7 Ps. 66:1,7
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de Diens 25 September
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoelr. Skriflesing:Eksodus 14 Teks: Eksodus 14:13 Sondag 26 H.K. Tema: God verlos jou deur die water heen in Christus 1. God verseker dit 2. God doen dit. 3. God sê dit . Sing : Ps. 48:1, 4 Ps. 18:11 SKB 10-2 Ps. 90:9
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)