Oggenddiens 2 Oktober 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Ps. 9 Teks: Ps. 9:9-11 Tema: God se kinders loof hom vir sy regverdige regering deur die eeue heen. 1. God se verlossing in die verlede. 2. God se regering in die hede 3. God se oordeel in die toekoms. Skb 1-1:1,6,7 Skb 12-3:1,2 Ps. 139: 1,12 Ps. 9:1,5,7 Ps. 68:1,9

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 9 Oktober 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Lees: Ps. 17. Teks: gelese gedeelte. Tema: God luister na Sy kind wat na Hom roep vanuit diep beproewing. 1. Die geloofsvertroue van die kind wat bid. 2. Die gronde van die gebed. 3. Die verwagting van die uitkoms. Sing: Ps. 98: 1,3, Skb 12-3:1,2, Ps. 31:2,4,12, Ps. 27:1,4,6, P.s: 97:1,7

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 16 Oktober 

Die Erediens word gelei deur Br Jan Plomp. Skriflesing: 2 Samuel 18: 19 – 33 Teks: 2 Samuel 18: 33. Tema: DROEFHEID VAN `N VADER Sing: Ps. 138: 1 & 4 Sb. 12-3: 1 & 2 Ps. 119: 39 & 63 Ps. 68: 3 SB 10-2 Ps. 103: 7

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 23 Oktober 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Lees: Psalm 18 Teks: gelese gedeelte. Tema: God se bewarende hand leer Sy kind om erkenning te gee vir al die seën wat ontvang word. Hoofpunte: 1. Die gevare waaruit hy verlos is. 2. Die lesse wat hy geleer het. 3. Die seëninge wat hy geniet het. 4. DIe erkenning wat hy vir alles gee. Sing: Ps. 47:1,4 Skb 12-3:1,2 Ps. 40:4 Ps. 18:1,14,20 Skb 7-2:1,2

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2 de diens 23 Oktober 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Titus 3, Teks: Titus 3:5 en HK Sondag 27, Tema:God roep ons nie tot oorskatting of geringskatting van die doop nie, maar tot erkenning daarvan. Hoofpunte: 1.Die oorskatting word bestry. 2. Die geringskatting word veroordeel 3. Die erkenning word aangeprys. Sing: Ps. 146:1, Ps. 146:8, Ps. 105:5, SKB 10-2, Ps. 147:5

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 30 Oktober 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Lees: Psalm 19 Teks: gelese gedeelte. Tema: Deur Sy skepping en sy Woord bewerk God die ware geloof in Sy kind. 1.Die wonder van Sy skepping. 2. Die wonder van die Woord. 3. Die wonder van die geloof. Sing: Ps. 19;1,2 Skb 12-3:1,2 Ps.25:2,3 Ps. 33:5,7 Ps. 68:9

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)