Oggenddiens 7 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Matteus 9:9-13 en 35-38 Teks: Matteus 9:36-38 Tema: Jesus roep sondaars om Sy arbeiders te word 1. Jesus se roeping is persoonlik 2. Jesus se roeping is prakties 3. Jesus se roeping is genadig. Ps 118:1.2 Skb 12-3:1,2 Ps 34:2,6 Ps 84:2,4 Ps. 40:2,3 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 14 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Teologiese student Quinten Venter. Skriflesing: HK. So. 23 & Rom. 3:9-31(AFR53) Teks: Rom. 3:24 Tema: Christus is jou geregtigheid voor God, glo in Hom! Die betekenis van geregtigheid Die basis van geregtigheid Die ontvang van geregtigheid. Ps. 45-1: 1, 2, 14, 16 Sb 72 (12-3) Ps. 130-1: 1, 2, 4 Ps. 14-1: 1-3, 5 Ps. 32-1: 1, 6 Sb. 8 (5-3): 1, 2, 4, 5 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de Diens 14 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Teologiese student Quinten Venter. Skriflesing: Jakobus 3: 1-12 (fokusvers: 8, 9) (AFR53) Tema: Ons tonge is geskape om God te loof, betoom daarom die listigheid van jou tong!Ons tonge is geskape om God te loof, betoom daarom die listigheid van jou tong! Ons tong se kragtige posisie in ons lewe. Ons tong as die verraaier van ons hart. Ons tong in diens van God. Ps. 34: 1,2, 6 en Ps. 15: 1-4 en Ps 145 : 1,2,12

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 21 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Lukas 14:7-24 Teks: Lukas 14: 17 Tema: Christus beveel jou tot deelname aan Sy voorbereide maaltyd. Hoofpunte: 1. Die voorbereiding deur God. 2. Die uitnodiging deur Christus. 3. Die reaksie daarop deur die Heilige Gees. Ps. 98: 1,2 SKB 12-3:1,2 Ps. 126:1,2 Ps. 9:1,7 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 28 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Lukas 19:1-10 Teks: Lukas 19:5,9 Tema: Jesus se persoonlike roeping bring praktese verandering in die mens se lewe Hoofpunte: 1. ‘n Persoonlike roeping 2. ‘n Genadige roeping 3. ‘n Dringende roeping. Ps. 147:1, 2 SKB 12-3:1,2 Ps. 79: 5&6 Ps. 36:2 Ps. 66:7,8 Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2 de diens 28 Augustus 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Fillipense 3:17-21 Teks: Fillipense 3: 20-21 H.K. Sondag 22. Tema: Christus neem my siel, verheerlik my liggaam en skenk my die ewige lewe. Hoofpunte: Christus … 1. Neem my siel tot hom. 2. Verheerlik my liggaam. 3. Skenk my die ewige lewe. Sing: Ps. 9: 1,10, Ps. 71: 2,6, Skb 10-2, Ps. 73: 10 &11

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)