Sondagoggend 7 September  
Ds Lessing se Skriflesing is Psalm 56: 1-14. Die teks is Psalm 56: 9 en die tema “Ons trane is kosbaar in die oë van die Here.”

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 28 September  
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing kom uit Genesis 33 en die teksverse Genesis 33: 17-20. Die tema: “God se seënende Hand lei die gelowige in sy lewenskeuse.”

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 28 September  
Ds Christo Swanepoel is die prediker.Die Skriflesing is: Galasiërs 5: 16-26 en die teksverse is 24 en 25 en HK Sondag 44 is aan die orde. Tema: “Die samevatting van die Wet gryp die mens in die hart aan.”

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)