Sondagoggend 3 Augustus  
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Skriflesing is uit Handelinge 5: 17-29. Die Tema:“God gebruik selfs die haat van Sy kerk se vyande om sy Almag te openbaar"  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 10 Augustus  
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Skriflesing is uit Markus 10: 46-52
Die Tema: "
God verlos die mens in nood wat na hom roep."

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 10 Augustus  
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Skriflesing is uit Spreuke 23: 19-24. Sondag 39." Die Tema:God gee gesag sodat die mens ordelik en voorspoedig kan lewe"  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 17 Augustus  
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Skriflesing is uit Lukas 18: 35-43. Die tema: "Die geneesde sondaar dien die Here."  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 17 Augustus  
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Skriflesing is uit Genesis 4:17-24 en HK Sondag 40 Die tema: "God versterk ons in ons stryd om die voortgang van die lewe."  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 24 Augustus  
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing is: Johannes 8: 1-11 en Spreuke 16: 25-33. Teks: Spreuke 16: 32. H.K. Sondag 41 is vanaand aan die orde. Tema: “Christus herstel die verwoeste huwelik”. "  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 31 Augustus  
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing is Jeremia 12: 1-13. Die teks is die gelese gedeelte. Die tema: “God leer Sy kind om voorbereid te wees vir tye van beproewing."  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 31 Augustus  
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing is Efesiërs 4: 17-32. Die tema: “God besit alles in die Hemel en op aarde."  

HK Sondag 42 is aan die orde.

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)