Sondagoggend 5 Oktober
Die Woordbediening word deur Ds Christo Swanepoel behartig. Lees Rigters 16:4-22. Teksvers is Rigters 16: 20. Die tema: “Die seën wat God gee vra toewyding, anders verdwyn dit.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 12 Oktober
Die Woordbediening word deur Ds Christo Swanepoel behartig. Lees Jesaja 57: 14-21, en die teksvers is Jesaja 57:15. Die tema: “God se grote almag maak ons klein voor Hom.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 19 Oktober
Die Woordbediening word deur Ds Christo Swanepoel behartig. Lees Ester 3 en Ester 8. Die tema: “God se volk kan op Sy onpeilbare bewaring vertrou.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagaand 19 Oktober
Die Woordbediening word deur Ds Christo Swanepoel behartig. Lees: Jakobus 1:1-18. HK Sondag 45 word behandel. Die tema "Die gebed is ‘n gesprek tussen ‘n kind en sy hemelse Vader wat getuig van liefde en vertroue.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 26 Oktober
Die Woordbediening word deur Ds Christo Swanepoel behartig. Die Skriflesing is uit Rigters 7. Die tema: “Die gelowige se gemoedsrus lê in die almag van God.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagaand 26 Oktober
Die Woordbediening word deur Ds Christo Swanepoel behartig. Die Skriflesing is uit : Matt. 5: 1-12. God seën diegene wat die waarheid van Sy woord soek.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)