Sondagoggend 1 September
Christo Swanepoel Lees uit Markus 10: 17-31.Die tema: "Maak jou band met Christus vas, sodat jy Hom kan volg tot in die ewige lewe."

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 8 September  
Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing is uit Markus 4: 30-41 en die teks is Markus 4: 40. Die Tema: "God se almag skyn duidelik tydens krisistye in jou lewe.”

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 22 September 
Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing kom uit Rigters 7 een die teks is Rigters 7: 13 en 14. Die tema:  “Die gelowige se gemoedsrus lê in die almag van God.” 

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 29 September 
Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing kom uit Genesis 91: 12-26 Die teksvers is Genesis 19:26 en Lukas 17:32. Die tema:  “God waarsku die mens teen halfhartige bekering.”  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)