Sondagoggend 6 Oktober
Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing kom uit Lukas 9: 51-62. Die teks is die hele gelese gedeelte en die tema: “Jesus vra opregte oorgawe van sy dissipels.“
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 13 Oktober
Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing kom uit Lukas 17: 11-19. Die teks is die hele gelese gedeelte en die tema: “Jesus se verlossing bring dankbaarheid in die ware gelowige se lewe.“
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagaand 13 Oktober
Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing kom uit Lukas 22: 14-20 en Heidelberg Kategismus Sondag 28. Die teks is die hele gelese gedeelte en die tema: “Die Nagmaal is 'n gedenkmaaltyd wat saam met Christus geniet word."
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 20 Oktober
Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing kom uit Matteus 19: 27-34. Die teks is vers 34 en die tema: “God se beplanningvir more verander jou bekommernis vir vandag."
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagaand 20 Oktober
Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing kom uit Johannes 6:35-59 Die teks is Johannes 6: 53-56 en die tema: “Die Nagmaalwys ons op die ewige feesmaal saam met Jesus Chritus."
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 27 Oktober
Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing kom uit Matteus 5: 1-12. Die teks is die gelese gedeelte die tema: “God seën diegene wat die waarheid van Sy Woord soek."
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)