Sondagoggend 4 Augustus
Ds Christo Swanepoel “God gebruik ook lyding en swaarkry om die mens nader aan Hom te trek.”
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 11 Augustus
Ds Christo Swanepoel lees uit Eksodus 2:1-29 en Hebreërs 11: 1-29. "God lei sy kind tot geloofsbesluite.”
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 18 Augustus
Ds Swanepoel uit Hebreërs 11: 18-29. "God bewys sy verbondstrou in die Pasga en die Nagmaal."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 25 Augustus
Ds Swanepoel lees uit Hebreërs 12: 1- 13. "God lei Sy verbondskinders in hul geloofstryd op aarde."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagaand 25 Augustus
Christo Swanepoel Lees uit Titus 3 en HK Sondag 27 is aan die orde. “Die Gawe van die Sakrament van die Heilige Doop moet deur die gelowige erken word.”
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)