Oggenddiens 5 November 2023

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel

Lees: Efesiërs 3: 14-21
Teks: 2 Samuel 12:7
Tema: God ontmasker die sondaar voor homself.
1. God wat ontmasker.
2. Die sondaar wat ontmasker word.

Sing:
Ps. 33:1,5
Skb. 12-3:1,2
Ps. 61:1,3
Ps. 51:2
Ps. 139:1,12

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de Diens 5 November 2023

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel

Lees: Efesiërs 3: 14-21
Teks: Gelese gedeelte
H.K. Sondag 47
Tema: God se Naam moet geken word, herken word en erken word.
Om God se Naam te ken
Om God se Naam te herken.
Om God se Naam te erken.

Sing:
Ps. 105:1,2
Ps. 86:5
Skb. 10-2
Ps. 89:3,7

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 12 November 2023 (Nagmaal)

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel

Lees: 2 Samuel 12:1-13
Teks: 2 Samuel 12:13
Tema: God wil sondes wat bely word, vergewe.
1. Die so
2. ndes wat bely word.
3. Die sondes wat vergewe word.

Sing:
Ps. 100: 1.2.3.4
Skb. 12-3:1,2
Ps. 51:8
Ps. 23:3
Ps. 116:1-
Ps 40:2, 5

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 19 November 2023 (Doop)

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel

Lees: 1 Kor. 10:1-12
Teks: 1 Kor. 10:2
Tema: God roep Sy gedoopte kinders op om uit die lesse van die geskiedenis te leer.

1. God se openbaring in die geskiedenis
2. Die mens se reaksie in die geskiedenis.
3. God se oproep vir die hede.

Sing:
Ps. 18:1,12
Skb. 12-3:1,2
Ps. 61:1,4
Ps. 105:5
Ps. 105:20,21,23
Ps 34:4,7

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens 19 November 2023

Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel

Lees:  Lukas 13:18-30 en Heb. 12: 12-29
Teks: Heb. 12:28 en Lukas 13:19
Tema: Die gebed verwag God se koninkryk in ons en rondom ons.

1. Ons bid vir God in ons.
2. Ons bid vir God om ons.
3. Ons bid vir God met verwagting.

Sing:
Ps. 25:1,4
Ps. 86:5
Skb: 10-2
Ps. 68:15

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 26 November 2023 (Doop)

Die diens word gelei deur ds. Christo van Vuuren

Lees: Mat.18:1-9
Teks: Mat.18:4
Tema: Wie is die belangrikste in God se Koninkryk?

Sing:

Sb.10-2

Ps.147:1,2

Sb.16-1:1,2

Ps.105:5

Ps.115:7,8

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens: 11 uur gelei deur Wimpie Vogel
Preek van ds. CCA Frey van Geref. Kerk Belville

Lees: Johannes 3:1-36
Teks: Johannes 3:16-18
H.K. Sondag 7 vraag 20

Tema: Om salig te word te word het ‘n mens ware geloof
nodig.

Sing: Ps. 66:1,7
Ps. 89:11,12
Ps. 2:4,6

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)