Oggenddiens 6 November
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Ps. 20 Teks: gelese gedeelte Tema: God skenk verlossing aan hulle wat in benoudheid Hom in geloof aanroep. Tye van benoudheid.... 1. Dryf jou na God toe. 2. Bind mekaar saam. 3. Versterk die geloof. Ps. 20:1.2.5 Skb 12-3:1,2 Ps. 65:2 Ps. 89:1,6 Ps. 138:1,4
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2 de diens 6 November
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Jesaja 55 en Lukas 22:7-20, Teks: Jesaja 55:1, H.k. Sondag 28. Tema: Christus nooi jou om saam met Hom te kom eet. Hoofpunte: 1. Die gasheer, 2. Die spyskaart, 3. Die gaste. Sing: Ps. 118:1, Ps. 23:1, Skb:10=2, Ps. 23:3
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 13 November
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Ps. 14 Teks: gelese gedeelte Tema: God verlos gevalle mense uit genade. 1. Die gevalle mens. 2. Die Hielige God. 3. Die verloste volk. Ps. 92:1,6 Skb 12-3:1,2 Ps. 14:2,6,7 (wysie van Ps. 134 asb) Ps. 4: 2,3 Ps. 59:1,5,10
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2 de diens 13 November
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Johannes 6:35-59, Teks: Johannes 6: 53-56, H.K. Sondag 29. Tema: Jesus Christus is die waaragtige spys en drank van die ewige lewe. 1. Die gesindheid aan die tafel. 2. Die ete op die tafel. 3. Die lewenskrag na die tafel. Sing:Ps. 104:1,17,18 ,Ps. 118:13, SKB 10-2, Ps. 23:3
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 20 November
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Ps. 15 Teks: gelese gedeelte Tema: God verander Sy kinders se lewens sodat hulle by Hom kan woon. 1. Die vraag na die woonplek. 2. Die voorwaarde vir die woonplek. 3. Die belofte van die woonplek. Ps.84:1,2 Skb 12-3:1,2 Ps.25;2,3 Ps.23:3 Ps.116:1,7 Ps.18-7:1,12 Skb 13-3
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 27 November
Die Erediens word gelei deur Dr Douw Breed. Skriflesing: Psalm 73 Teks: Psalm 73:25 Tema: Kan gelowiges eerlik sê, wanneer dit baie sleg gaan, dat niks hulle ontbreek nie? Ps. 68:9,13 Ps. 118:7, 8, 14 Ps. 34:1, 2 Ps. 73:5, 7, 10
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2 de diens 27 November
Die Erediens word gelei deur Ds. Dr Douw Breed. Skriflesing: Lukas 7:36-50, Teks: Lukas 7:47 Tema: Oorweldig deur liefde vir my Verlosser. Oorweldig deur liefde vir Hom wat my liefgehad het. Sing:Ps. 84:5, 6 Ps. 124:1, 2, 4 Ps. 145:5, 6, 7 Ps. 18:1, 14 Skb 13-3
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)