Oggenddiens 6 Oktober 

Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel.
Lees: Openbaring 19: 11-21 Teks: Gelese gedeelte Tema: Christus se verskyning laat aardse mag en misleiding verkrummel 1. Die Bruidegom verskyn 2. Die vyande verdwyn Sing Ps. 33: 1, 2 Skb 12-3:1,2 Ps. 40: 4 Ps 48:1,4 Skb 7-1: 1,2,3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 6 Oktober

Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Anton Dednam van Gereformeerde Kerk Bergsig. Lees: Miga 6:1-16 Teks: Miga 6:8 Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God. Heidelbergse Kategismus: Sondag 33 Tema: Leef meetbaar volgens die wil van God. Sing: Psalm 90:1; Psalm 90:2, 4 en 9; Psalm 119:1 en 2

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 13 Oktober 

Die Erediens word waargeneem deur Teologiesestudent Riaan Anderson.
Lees: Psalm 24: 1 – 10 Teks: Psalm 24:1  Tema: Alles behoort aan die HERE. Eer Hom as jou Koning!  Sing Psalm 84: 1, 3 en 6. Skb 12-3:1,2 Psalm 119: 1, 6 en 7.  Psalm 24: 1 en 2. Psalm 24: 3, 4 en 5.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 13 Oktober

Die Erediens word vanaand waargeneem deur Proponent Paul Maritz. Lees: Jesaja 45:1-8 Teks: Vers 5 en 6 Tema:  God openbaar Homself as soewerein en getrou – ken Hom so! Sing: Psalm 33:1 ; Psalm 8: 1,3,4; SB 10-2 ; Psalm 84:1

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 20 Oktober 

Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Openbaring 20: 1-10
Teks: Gelese gedeelte Tema: Christus het die Satan vasgebind sodat die kerk Sy werk kan voltooi voor die laaste oordeel. Hoofpunte 1. Die Satan gebind 2. Die kerk gedy. 3. Die Satan geoordeel Sing Ps. 144:1,2 SKB 12-3:1,2 Ps. 130:1,2 Ps. 2:3,4 Ps. 46:1,6

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 20 Oktober

Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Hebreërs 1:1-14 Teks: Hebreërs 1:1-3 Sondag 6 HKG Tema: Jesus, ons Verlosser is die middelpunt van God se openbaring. 1. God het Christus bestem. 2. God het Christus geskenk. Sing Ps. 72:1 Ps. 71:1 Skb: 10-2 Ps. 71:13,14

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 27 Oktober 

Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Matteus 18:1-14 Teks: Matteus 18:5 Tema: Die Here openbaar die betekenis van Sy koninkryk aan ons deur ons kindertjies. 1. Die Here gee ons kinders 2. Die Here bewaar sy kinders. 3. Die Here maak kinders 'n rolmodel. Sing: Ps.: 34:2,6 Skb. 12-3:1,2 Ps. 40:3,4 Skb 16-1:1,2,6 Ps. 105:5 Ps. 90:1,9

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 27 Oktober

Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Romeine 1:1-17 Teks: Romeine 1:16-17 Sondag 7 HK Tema: Ware geloof vereis 'n gewisse kennis van God se genade Sing: Ps. 84:1,2 Ps. 43: 3,4 Skb 10-2 Ps. 66:7

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)