Oggenddiens 3 November
Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel.
Lees: Openbaring 20:11-15 en Matteus 25:31-46 Teks: Openbaring 20:15 Tema: God se laaste oordeel skei die skape van die bokke. Hoofpunte: 1. Die voorbereiding vir die oordeel. 2. Die ondersoek vir die oordeel. 3. Die afloop van die oordeel. Sing: Psalm 48:1 en 4; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 40:4; Psalm 130:1 en 2; Psalm 99:1 en 3; Psalm 130:3 en 4
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Aanddiens 3 November
Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Danie Potgieter van Rietvallei.
Lees: Johannes 4:1-26 Teks: Johannes 4:24 “God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom deur die Gees en in waarheid aanbid.” Tema: Aanbid God deur dié Gees en in waarheid! Sing: Psalm 43:3, 4 en 5; Psalm 113:1 en 2; Psalm 86:5 en 6
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 10 November
Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel.
Lees: Openbaring 21:1-8 Teks: Openbaring 21:6 Verder sê Hy vir my: “Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het, sal Ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet.Tema God laat ʼn nuwe seisoen aanbreek waarin Hy en sy kinders verewig gaan woon. Hoofpunte: 1. God se nuwe woning. 2. God se ewige seëninge. 3. God se ewige bewaring. Sing: Psalm 92:1 en 6; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 119:3 en 7; Psalm 23:3; Psalm 116:1-; Skrifberyming 18-7:1 en 12
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Aanddiens 10 November
Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Danie Potgieter van Rietvallei.
Lees: Genesis 15 Teks: Genesis 15:17 Hy het vir Abram gesê: “Ek is die Here wat jou uit Ur van die Galdeërs laat wegtrek het om hierdie land aan jou te gee as jou besitting.” Heidelbergse Kategismus: Sondag 8 Tema: God troos ons deur die verborge waarheid van die Drie-eenheid. 1. ʼn Groot verborgenheid. 2. ʼn Besliste waarheid. 3. ʼn Ryke troos. Sing: Psalm 33:3; Psalm 25:7; Skrifberyming 10-2; Psalm 105:2 en 3
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 17 November
Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel.
Lees: Openbaring 21:9-27 Teks: Gelese gedeelte Tema: Die kerk skitter soos 'n nuwe stad wat God se heerlikheid van binne en van buite uitstraal. 1.Die bruid verskyn soos 'n nuwe stad 2. Die gesig van die buitekant van die stad. 3. Die gesig van die binnekant van die stad. Sing: Ps. 45: 1,9,14 Skb. 12-3:1,2 Ps.86:3,5, Ps 89: 3,6 Skb 18-6:1,2,5
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 24 November
Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel.
Lees: Openbaring 22:1-5 Teks: Gelese gedeelte: Tema: God se kinders leef en regeer saam met Hom in ewige geluksaligheid Hoofpunte: 1. Die ewige lewe saam met God. 2. Die ewige oorvloed van God. 3. Die ewige diens aan God. Sing: Ps. 122:1,2 Skb. 12-3:1,2 Ps. 97:4,6,7 Ps. 36:2,3 Ps. 138:1,2
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Aanddiens 24 November
Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Christo Swanepoel.
Lees: Jesaja 40:12-31 Teks: Jesaja 40:28-29 Sondag 9 H.K. Tema: God is my Vader, my Skepper, my Onderhouer en my Regeerder. 1. Die oorsprong in die hemel. 2. Die afdaling na die skepping. 3. Die anker in die hart. Sing: Ps. 19:1,2 Ps. 8: 1,3,4,5 Skb: 10-2 Ps. 66:1,3
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)