Sondagoggend 2 November
Die Woordbediening word deur Ds Christo Swanepoel behartig. Die Skriflesing is uit 1 Samuel 15 en Eksodus 17:8 tot aan die einde.
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 9 November
Die Woordbediening word deur Ds Christo Swanepoel behartig. Die Skriflesing is uit Lukas 22: 14-1.Die tema: “Christus is die Gasheer by die feesmaal van die Nagmaal.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 16 November
Die Woordbediening word deur Ds Christo Swanepoel behartig. Lees Lukas 14: 7-24. Teks: Lukas 14: 17 Tema: "Christus beveel jou tot deelname aan Sy voorbereide maaltyd."
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagaand 16 November
Die Woordbediening word deur Ds Christo Swanepoel behartig. Lees Efesiërs 3:14-21. HK Sondag 47 word behandel. Tema: "In my gebed moet ek God se naam ken, herken en erken."
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 23 November
Die Woordbediening word deur Ds Christo Swanepoel behartig. Lees Mattheus 18: 1-14 Tema: “Tema: Jesus openbaar die betekenis van Sy koninkryk aan ons deur ons kindertjies.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 30 November
Die Woordbediening word deur Ds Gerrit Kruger behartig. Lees 1 Petrus 2:11-17 en Filippense 3:17-4:1. Teksverse: 1 Petrus 2:11a; Filippense 3:20 Tema: “Vreemdelinge op aarde. Burgers van die Hemel.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)