Sondagoggend 3 November  

Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing kom uit Handelinge 19: 8-20. Die teks is die hele gelese gedeelte en die tema: “Die Ware Naam van die Here moet met geloof en eerbied gebruik word.“  

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 10 November  

Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing kom uit Daniel 5 die teksvers is Daniel 5: 25. Die tema: “Die verklaring van God se oordeel roep ons op tot bekering.”.“  

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 17 November  

Ds Christo Swanepoel lei die diens. Die Skriflesing is uit 1 Korintiërs 5: 1-13. Die teks is vers 5. Die Heidelbergse Kategismus Sondag 30 is aan die orde.  

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 17 November  

Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing kom uit Daniel 5 die teksvers is Daniel 5: 25. Die tema: “Die verklaring van God se oordeel roep ons op tot bekering.”.“  

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 24 November  

Ds Christo Swanepoel leid ie diens en die Skriflesing kom uit Eksodus 4: 18-31. Die teksvers is Eksodus 4: 25. Die tema is: “God waarsku teen die ongelowige toepassing van Sy verbondstekens.”.“  

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)