Oggenddiens 3 Desember 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: 1 Kor. 3:1-8 en Hebreërs 5
Teksvers: Hebreërs 5:13&14
Tema: God gee voedsel vir geestelike groei
Hoofpunte:
1. God gee voedsel.
2. Die kind wat nie geestelik groei nie.
3. Die kind wat wel geestelik groei.
Sing:
Ps. 100:1-4
Skb. 12-3:1,2
Ps. 130:2,3
Ps. 61:1,2
Skb. 2-4:1,3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de Diens 3 Desember 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: Ps. 119:1-16
Teks: Ps. 119:10
H.K. Sondag 49
Tema: Die gebed bely gehoorsaamheid aan God se wet.
1. God se wet bely.
2. God se wet gehoorsaam.
3. God se dienaars gevolg.
Sing:
Ps. 149:1,2
119:1,4
Skb. 10-2
Ps. 119:18&19
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 10 Desember 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: Lukas 2:8-39
Teksvers: Lukas 2: 29-32
Tema: Christus se koms na die aarde bring vreugde en verdeeldheid
Hoofpunte:
1. Christus kom aarde toe.
2. Christus kom tempel toe.
3. Christus kom na sondaars toe.
Sing:
Ps. 150: 1,3
Skb. 12-3:1,2
Ps.19:4
Ps. 89: 6,8
Skb: 4-6
Skb: 13-3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 17 Desember 2023
Die diens word gelei deur Ds. Awie Verhoef.
Lees: Rom. 3:21 - Rom. 4:12
Teksvers: Rom. 3:21
Tema: Vryspraak (geregtigheid) deur geloof; gratis; deur die bloed van Christus.
Sing:
Ps. 103:1, 4 en 8
SB 12-3:1 en 2
Ps. 25:4
Ps. 107:1 en 1
Ps. 97:6 en 7
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 24 Desember 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: Lukas 2:1-7 en Esegiël 16:1-14
Teks: Lukas 2:7a
Tema: Christus word in doeke toegedraai om ons sondes te
bedek.
Sing:
Ps. 146:1,8
Skb. 12-3:1,2
Ps. 38:1,17
Ps. 84:4,6
Ps. 118: 1,12
Skb 13-3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 31 Desember 2023
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: Hebreërs 11:1-10 en Hebreëers 12:1-3
Teks: Hebreërs 12:1,2
Tema: God versterk die gelowige in die wedloop van die lewe.
1. My lewenswedloop
2. My deelname aan die wedloop.
3. My versterking in die wedloop.
Sing:
Ps. 92: 1,6
Skb. 12-3:1,2
Ps. 31: 15, 17
Ps. 43:3,4
Ps. 107:15,20, 21
Skb 13-3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)