Oggend diens 4 Desember
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Jona 1 en Matteus 12: 38-42 Tema: Die doop is ‘n teken van die gelowige se sterwe en van sy nuwe lewe. Hoofpunte: 1. Die teken van Jona 2. Die sending van Jona 3. Die betekenis van Jona Ps. 93: 1-4 (Op ps. 145 se wysie), Skb 12-3:1,2, Ps. 71:1,11,12,14, Ps. 105:5, Ps. 69: 1,6,7 (Ps. 59 se wysie - tweede melodie), Ps. 40: 1, 2, Skb 13-3
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)