Oggenddiens 1 November 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Matteus 21:23-32 Teks: Matteus 21:30 Die man het toe na die ander seun toe gegaan en vir hom dieselfde gesê. Hy het geantwoord: ‘Goed, Pa,’ maar hy het nie gegaan nie. Tema: Die Here ontmasker skynheilige geloof. Hoofpunte: Die vraag aan Jesus. Die vraag van Jesus. Die antwoord van Jesus. Sing: Psalm 84:1 en 2; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 119:7 en 11; Psalm 105:5; Psalm 43:3 en 4; Psalm 118:7 en 14

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 1 November 

Die Erediens word gelei deur Ds. Lourens Venter. Lees: Exodus 20:12, Efesiers 6:1-9. Teks Exodus 20:12. Tema Gehoorsame kinders leef tot eer van God.  Sondag 39.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 8 November 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Matteus 11:20-30 Teks: Matteus 11:28-30 “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig.” Tema: Jesus belowe om aan diegene wat op Sy roepstem reageer rus te gee. Hoofpunte: Die las Die Belofte Die rus Sing: Psalm 150:1 en 3; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 25:2; Psalm 116:1 …; Psalm 116:10; Skrifberyming 3-3:1, 2 en 3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 8 November 

Die Erediens word gelei deur Ds. Lourens Venter. Lees:1 Johannes 3:1-24. Teks 1 Johannes 3:15. Tema God se liefde is lewe.  Sondag 40.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 15 November 

Die Erediens word gelei deur Ds. Casper Breed. Lees: 2 Samuel 12:1–14 Teks: 2 Samuel 12:13 Toe sê Dawid vir Natan: “Ek het gesondig teen die Here.” En Natan sê vir hom: “Die Here het jou sonde vergewe: jy sal nie nou sterwe nie. Tema: Verootmoedig jou voor die Here deur jou sonde te bely. Sing: Psalm 103:1 en 2; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Skrifberyming 2-1:1 en 2; Psalm 32:1 en 2; Psalm 23:3; Psalm 116:1; Psalm 103:5 en 6

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 15 November 

Die Erediens word gelei deur Ds. Gerrit Kruger. Lees: Efesiers 5:6-33. Teks Efesiers 5:21. Tema God moet in alle verhoudings teenwoordig wees.  Sondag 41.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 22 November 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Matteus 5:43-48 Teks: Gelese gedeelte 43“Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jou naaste moet jy liefhê en jou vyand moet jy haat.’ 44Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê , en julle moet bid vir dié wat vir julle vervolg,45sodat julle kinders kan wees van julle Vader in die hemel. Hy laat immers sy son opkom oor slegtes en goeies, en Hy laat reën oor dié wat reg doen en oor dié wat verkeerd doen. 46As julle net dié liefhet wat vir julle liefhet, watter loon kan julle dan nog verwag? Maak die tollenaars nie ook maar net so nie? 47En as julle net julle broers groet, wat doen julle meer as ander? Maak die heidene nie ook maar net so nie? 48“Wees julle dan volmaak soos julle hemelse Vader volmaak is.” Tema: Jy as gelowige se liefde vir ander, bewys en bevestig jou verlossing in Christus. Hoofpunte: Hoe Fariseërs liefde gesien het Hoe Jesus liefde geleer het Hoe die gelowige sy verlossing bevestig Sing: Psalm 147:1 en 2; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 139:1; Psalm 146:8; Psalm 34:6 en 7; Skrifberyming 9-4:1, 4 en 6

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 22 November 

Die Erediens word gelei deur Ds. Lourens Venter. Lees: Lukas 12:13-21. Teks: Lukas 12:20-21 Tema: Ons grootste skat is ons rykdom in God. Sondag 42.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 29 November 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Esegiël 16:1-14, Lukas 2:1-7 Teks: Lukas 2:7 Sy het haar Eerstelingseun in die wêreld gebring en Hom in doeke toegedraai en in ʼn krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie. Tema: Christus word in doeke toegedraai omdat Hy gekom het om ons sondes te bedek. Sing: Psalm 145:1, 3 en 5; Skrifberyming:12-3:1 en 2; Psalm 38:1; Psalm 146:8; Psalm 104:1 en 2; Psalm 68:13 en 15

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 29 November 

Die Erediens word gelei deur Ds. Gerrit Kruger. Lees: Romeine 1:18-32. Teks: Romeine 1:18,25. Tema: God is Waarheid en Satan is Leun! Sondag 43.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)