Oggenddiens 1 Desember 

Die Erediens word waargeneem deur ds. Gerhard Meijer van GK Oos-Moot. Lees: 1 Korintiërs 6:10-20 Teks: 1 Korintiërs 6:11 En so was party van julle juis ook. Maar julle het julle sonde laat afwas, julle is geheilig, julle is vrygespreek in die Naam van die Here Jesus Christus en deur die Gees van ons God. Tema: Gedoop in die naam van God Drie-enig. Hoofpunte: 1. God Drie-enig gee. 2. God Drie-enig eis. Sing: Psalm 19:1 en 5; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 105:5; Psalm 43:3 en 4; Psalm 33:11; Psalm 66:6-9

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 1 Desember 

Die Erediens word vanaand waargeneem deur ds. Attie Venter van GK Anlin. Lees: Psalm 34 Teks: Psalm 34:8 Die Engel van die Here slaan sy laer op rondom dié wat die Here dien, en red hulle. Tema: “Die Engel van die Here trek laer om sy volk”.Sing: Psalm 33:11; Psalm 130:1, 2 en 4; Psalm 48:1 en 3; Skrifberyming 12-2:1 en 4.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 8 Desember

Die Erediens word waargeneem deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Openbaring 22:6-21 Teks: Gelese gedeelte Tema: God sluit die tye af deur die waarheid van die wederkoms te bevestig. Hoofpunte: 1. Die bevestiging van die waarheid deur die engel. 2. Die bevestiging van die waarheid deur Jesus. 3. Die bevestiging van die waarheid deur die kerk. Sing: Psalm 33:2 en 7 ; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 86:6; Psalm 105:5; Skrifberyming 15-7:5 en 6; Skrifberyming. 7-2:1 en 2

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 15 Desember

Die Erediens word waargeneem deur ds. Paul. Lees: 1 John 3 Teks: 1 John 3:20 Tema: Die liefde wat die Here vir ons het, bring mee dat ons gewete tot rus kan kom. Elkeen wat die liefde van die Here verstaan, sal in woord en daad dit sigbaar laat word dat hy of sy ‘n nuwe mens geword het. Die wegkruip van Adam en Eva vir die Here in die tuin van Eden het deur Jesus Christus gestop. Sing: Ps 105:1,2 ; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Ps 130:2,4; Ps 25:1,3; Ps 33:1,11

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 22 Desember

Die Preek van Ds Lou Badenhorst word Voorgelees deur Broeder Wimpie Vogel. Lees: Jeremia 45 Teks: Vers 4 & 5 Tema: Hoe reageer jy op teleurstellings?. Sing: Psalm 98:3,4 ; Skrifberyming 12-3:1 en 2; Psalm 130:2;Psalm 71:12,13; Psalm 22:9

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)