Sondagoggend 1 Desember
Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing kom uit Hebreërs 11: 1-10 en Hebreërs 12: 1-3, die teksvers is Hebreërs 12:1-2. Die tema: “Die Here versterk die gelowige in die wedloop van die lewe.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 8 Desember
Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing kom uit 2 Kronieke 24: 1-25, die teksvers is 2 Kronieke 24: 2. Die tema: ““God vra selfstandige geloof van sy Kind”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagaand 15 Desember
Dr Pieter Heystek lei die diens en die Skriflesing kom uit Lukas 2: 1 – 20, die teksvers is Lukas 2: 1 – 20. Die tema:“'n Versluierde Christus.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 22 Desember
Ds Rassie Smit lei die diens en die Skriflesing kom uit 1 Samuel 4, die teksvers is 1 Samuel 4: 21 en 22. Die tema:“God se kind habdhaaf Sy eer orals en altyd.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Woensdagoggend 25 Desember
Ds Christo Swanepoel lei die Kersdagdiens en die Skriflesing kom uit Lukas 2: 1-20, die teksvers is Lukas 2: 1`5-17. Die tema:“Die geboorte van Jesus Christus laat die mens in geloof reageer.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 29 Desember
Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing kom uit Psalm 90, die teksvers is vers 12. Die tema:“’n Nuwejaarsgebed wat vra vir God se Wysheid.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagaan 29 Desember
Ds Christo Swanepoel lei die diens en die Skriflesing kom uit Handelinge 23:12-23, die teksvers is vers 16. Die tema:“God beskerm diegene wat op sy plan vertrou”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)