Sondag 4 November
Professor Fritz de Wet lees uit Filippense 4:1- 9. "Wees altyd bly in die Here, wees inskiklik teenoor alle mense."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag 11 November
Ds Christo Swanepoel lees uit 2 Samuel 12: 1-12. "God ontmasker die sondaar"

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag 18 November
Ds Christo Swanepoel lees 2 Samuel 12: 1-13. "God wil sondes wat bely word, vergewe."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag 25 November
Ds Christo SAwanepoel lees Psalm 51. "God vra oorgawe en diens van sy kind."

Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)