Sondagoggend 2 Desember
Ds Christo Swanepoel bedien die Woord uit Lukas 5: 1-16. “God red die eensame mens wat na Jesus toe kom.”
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 9 Desember
Ds Swanepoel lees Matt. 9: 9-13 en 35-38. "Jesus roep sondaars om sy arbeiders te word.
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 16 Desember
Ds Chrisato Swanepoel lees uit Matteus 16: 13-27: "Die ware geloof in die ware Jesus."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 23 Desember
Proponent Dirk Kruger Lees uit 1 Konings 17. "Ons moet in afhanklikheid van die Here lewe, want Hy gee nuwe lewe uit die dood."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 30 Desember
Ouderling Jan Plomp lewer 'n leesdiens uit 2 Konings 5: 1 - 19(a). "Saam met God die jaar 2013 in."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)