Sondagoggend 7 Oktober
Ds Christo Swanepoel lees uit: Matteus 27 en Heidelbergse Kategismus Sondag 5: "God se verlossingsplan vir die mens is die enigste hoop op saligheid."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 14 Oktober
Ds Christo Swanepoel se preek kom uit Genesis 27: 1-8. "Die sentrale plek van die offer in die openbaring van God se versoening."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 21 Oktober
Ds Christo Swanepoel lees uit Levitikus 19. “God se Heiligheid word in jou alledaagse lewe gesien.”
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 28 Oktober
Ds Swanpoel lees uit Numeri 13: 1-3, 16-33 Numeri 14:1-10. "Die Here lei sy kinders oor ʼn skynbare onmootlike, weg”
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagaand 28 Oktober
Hervormingsondag: Ds Christo Swanepoel lees uit Matteus 5: 1-12. "God seën diegene wat die waarheid van Sy Woord soek."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)