Voorbereiding : 9 uur gelei deur ds. Christo

Gelese gedeelte: 2 Petrus 3
Teks: Hele hoofstuk
Tema: Christus se wederkoms staan vas vir elke gelowige te midde van wêreldse verwarring.
Hoofpunte:
1. Die verwarring van die spotters.
2. Die verduideliking van die Apostel.
3. Die voorbereiding van die gelowiges
Sing:
Ps. 107:1,10
Skb. 12-3:1,2
Ps. 86:1,6
Ps. 73:2,7
Skb. 3-3: 1,2,4

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

10 Mei 2026 Nagmaalsdiens: 10:00 gelei deur ds Christo Swanepoel

Skriflesing: 2 Petrus 3
Teks: Gelese gedeelte
Tema: Christus se wederkoms staan vas vir elke gelowige te midde van wêreldse verwarring.
Hoofpunte:
1. Die belofte van die wederkoms.
2. Die verwagting van die gelowiges.
3. Die weerstaan van die dwaalleer.

Sing:
Ps. 105: 1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 25:2,3
Ps. 23:3
Ps. 116:1-
Skb. 18-6:1, 5

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

17 Mei 2026 Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Christo

Skriflesing: Openbaring 13:11– 18
Teks: Openbaring 13: 18a
Tema: God ontmasker die valse profeet voor Sy kerk.
Hoofpunte:
1. Die valse profeet.
2. Die valse boodskap.
3. Die valsheid ontmasker.
Sing:
Ps. 138: 3,4
Skb. 12-3:1,2
Ps. 119: 26,33
Ps. 74: 10,14,15
Ps. 40: 4,8

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

17 Mei 2026 Tweede diens: 11 uur gelei deur ds. Christo

Skriflesing: Matt. 25:31-46
Teks: Openbaring 13: 18a
H.K. Sondag 19
Tema: Die verhoogde Christus het die mag en Hy kom weer!
Hoofpunte:
1. Christus as Koning van die wêreld.
2. Christus seen as Hoof van die Kerk.
3. Christus oordeel as Regter van die wêreld.
Sing:
Ps. 89:1
Ps. 118:11
Skb. 10-2
Ps. 48:1,4

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

24 Mei 2026 Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Christo

Skriflesing: Openbaring 14:1-5 en Johannes 17:15-26
Teks: Gelese gedeelte
Tema: God se heilige volk betree die hemel met ‘n nuwe lied.
Hoofpunte:
1. Wie is die heilige volk.
2. Hoe klink die nuwe lied.
3. Hoe lyk hierdie heiliges
Sing:
Ps. 150: 1,3
Skb. 12-3:1,2
Ps. 119:10, 14
Ps. 118:10,14
Skb. 18-2:1,3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

24 Mei 2026 Tweede diens: 11 uur gelei deur ds. Christo

Skriflesing: 1 Kor. 12:1-11
Teks: 1 Kor. 12:3
H.K. Sondag 20
Tema: Die Heilige Gees bring die mens tot ware geloof in Jesus Christus.
Hoofpunte:
1. Die Persoon van die Heilige Gees.
2. Die werk van die Heilige Gees.
3. Ons verhouding met die Heilige Gees.
Sing:
Ps. 33:1,3
Skb. 8-1:2
Skb. 10-2
Ps. 66:7

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

31 Mei 2026 Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Christo

Skriflesing:Openbaring 14: 6-13
Teks: Gelese gedeelte
Tema: God waarsku die mensdom finaal net voor die wederkoms.
Hoofpunte:
1. Die eerste waarskuwing.
2. Die tweede waarskuwing.
3. Die derde waarskuwing.
Sing:
Ps. 68: 1
Skb. 12-3:1,2
Ps. 18: 14
Ps. 105: 5
Ps. 2: 2, 3
Skb 18-7: 1, 10
Skb 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

31 Mei 2026 Tweede diens: 11 uur gelei deur ds. Christo

Skriflesing: Efesiërs 4: 1-16
Teks:Efesiërs 4: 4-6
H.K. Sondag 21
Tema: Christus skenk aan sy kerk gemeenskap en vergifnis hier op aarde.
Hoofpunte:
1. Christus vergader sy kerk.
2. Christus verenig sy kerk.
3. Christus versoen sy kerk.
Sing:
Ps 36: 2
Ps 48: 4
Skb. 10-2
Ps 100: 1-4
Skb 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)