Sondag, 7 Junie 2026
Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Maartin van Helden (GK Centurion)

Skriflesing: Ps. 34
H.K. Sondag 20
Teks: Psalm 34:8,9
Tema: Veilig in sy Voorsienigheid
Skets
Ons sing maklik die psalm “In weelde en ongeluk, altyd sal ek …” maar die vraag is of “sal
ek” regtig? Glo jy werklik in die voorsienigheid van God. Vra jouself dan of jy werklik altyd
glo dat wat God beskik altyd so goed is. Ondersoek jou hart en kom en leer uit die Woord
én jou ervaring hoe goed Hy werklik is.
Liturgie
Votum en Seën—Ps. 34:1,2
Belydenis—Skb. 12-3:1,2
Wet — Ps. 25:2
Skrif en gebed — Lied 509:1,2,4
Preek — Ps. 34: 4,8
Dank
Kollekte — Skb 10-2
Seën
Amen 

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens: 11 uur gelei deur oudl. Wimpie Vogel
(preek van ds. C.C.A. Frey)

Skriflesing: Lukas 9: 23-27 en 51-62
Kernvers: Lukas 9: 57-62
H.K. Sondag 12
Sing:
Ps. 103: 1,7 (vooraf)
Ps. 150:1,3
Ps. 30:3,5
Ps. 25:4,6

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Sondag, 14 Junie 2026
Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Christo
Lees: Openbaring 14: 14-20
Teks: Openbaring 14:14
Tema: Christus se wederkoms bring gelyktydig oordeel en bevryding.
Hoofpunte:
1. Die een wat oes.
2. Die graanoes
3. Die wyn oes

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag, 21 Junie 2026
Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Christo
Lees: Openbaring 15:1— Openbaring 16:1 
Teks: Openbaring 16:1
Tema: Bekeringstyd is verby wanneer God, Sy verloste volk uit hiedie wêreld uitlei.  

Hoofpunte:
1. God se volk word uitgelei.  
2. God se toorn word na die tempel uitgelaat.  
3. God se oordeelsbevel word uitgereik

Sing:
Ps. 107:1,10
Skb. 12-3:1,2
Ps. 38:1,8
Ps. 89: 7,8

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag, 21 Junie 2026
Tweede diens: 11 uur gelei deur ds. Christo
Lees: Fillipense 3:17-21
Teks: Filipense 3:20-21
H.K. Sondag 22
Tema: Christus neem my siel, verheerlik my liggaan en skenk my die ewige lewe.

Hoofpunte:
1. Neem my siel tot Hom.
2. Verheerlik my liggaam
3. Skenk my die ewige lewe

Sing:
Ps. 9:1,10
Ps. 20:1,4
Ps. 71:6
Ps. 73:10

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Sondag, 28 Junie 2026
Oggend diens: 9 uur gelei deur ds. Christo
Lees: Openbaring 16
Teks: Openbaring 16:15,19
Tema: Waak! Totdat God uiteindelik die goddelose Babel laat val.

Hoofpunte:
1. Die goddelose se omgewing stort in duie.
2. Die goddelose se mag stort in duie.
3. Die goddelose se stad stort in duie.

Sing:
68:1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 119:11
Ps. 73: 3,12

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)