5 April 2026 Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Christo
Gelese gedeelte: Johannes 20:1-18
Fokusvers: Johannes 20: 16
Tema: Die gelowige wat vir Jesus gevind het sal dit sonder
twyfel gaan verkondig;
Hoofpunte:
1. Wat Maria verwag het.
2. Wat Maria gevind het.
3. Wat Maria verkondig het.
Sing:
Ps. 34:2,4,9
Skb 12-3:1,2
Ps. 90:4,5
Ps. 107:9,10
Ps. 138:2,4
Skb 13-3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
12 April 2026 Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Christo
Gelese gedeelte: Johannes 20: 19-31
Teksvers: Johannes 20:28
Tema: Jesus lei die twyfelaar tot geloof.
Hoofpunte:
1. Thomas se foute.
2. Thomas se eise.
3. Jesus se antwoord.
Sing:
Ps. 147: 1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 32:1
Ps. 89:1,7
Ps. 42:6,7
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
12 April 2026 Tweede diens: 11 uur gelei deur ds. Christo
Gelese gedeelte: Efesiërs 2:1-10
Teksvers: Efesiërs 2: 4-6
H.K. Sondag 17
Tema: Christus se opstanding is ook my opstanding
1. My regverdigmaking
2. My heiligmaking
3. My heerlikmaking
Sing:
Ps. 33:1,7
Ps. 89:3
Skb. 14-2
Ps. 47:3,4
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Tinus Smidt (emeritus)
Ontmoetingsdiens:
Votum en seëngroet
Lofsang: Psalm 148:1,5
Belydenis: Twaalf artikels
Sing: Skrifberyming 12-3:1,2
Verootmoedigingsdiens:
Afkondiging van die wet — Eksodus 20: 1-17
Antwoord van die gemeente — Psalm 86:1,6
Woorddiens:
Gebed
Psalm 16-1:1,3,4
Skriflesing: Johannes 14:1-14
Teks: Johannes 14:1-3
Tema: Christus vertel ons van Sy sterwe en die betekenis vir sy kinders.
Jesus troos sy dissipels met hierdie woorde vir die bitter werklikheid van hier en nou. Dit hou in dat:
• Hulle nie langer ontsteld (verward) moet wees nie.
• Die plek word voorberei in die huis van my Vader, die tempel as die woonplek van God.
• Hy kom weer in die Heilige Gees en dit sal gebeur wanneer Hy deur sy sterwe die weg na God oopgemaak het.
Jy kan daarvan verseker wees deur die geloof. Vandaar die oproep:”Glo in God, glo ook in My.”Daardeur ervaar jy daagliks gemeenskap met God. Sy dood het ons van Satan losgekoop en aan God gebind. Ons kry die sekerheid (teenoor verwarring) uit sy opstanding in die Heilige Gees-wat as Trooster ons lei.
Antwoorddiens:
Gebed
Kollektes
Slotsang: Skrifberyming 1-1:5,6,7
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Tweede diens: 11 uur gelei deur oudl. Wimpie Vogel
Lees: Genesis 22:1-19 en Hebreërs 11:1-19
Sondag 7 vraag 21-23
Kernverse: Hebreërs 11:3 en 17-19
Sing:
Vooraf: Skb. 12-2:1,2
Ps. 92:1,2
Ps. 146:2,3
Ps. 84:3,6
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2026-04-26 Oggenddiens: 9 uur gelei deur ds. Christo
Votum en seëngroet
Lofsang: Psalm 146:1,2
Belydenis: Twaalf artikels
Sing: Skrifberyming 12-3:1,2
Afkondiging van die wet — Eksodus 20: 1-17
Antwoord van die gemeente — Psalm 4:2
Gebed
Psalm 11:1,2,4
Skriflesing: Openbaring 12:18– 13:10
Tema: God vra geloof en volharding van Sy
kinders in die tyd van die antichris.
Hoofpunte:
1. Die opkoms van die dier
2. Die optrede van die dier.
3. Die reaksie van die gelowiges
Gebed
Kollektes
Slotsang:
Psalm 68:14,15
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)