Oggenddiens 5 Mei 2024

Die diens word gelei deur ds. Christo Swanepoel.

Lees: Lukas 17:11-19
Teks: Gelese gedeelte
Tema: Hoe herken jy die opgestane Here in jou lewe?Jesus se verlossing bring dankbaarheid in die ware gelowige se
lewe.
1. Die mens se nood vir verlossing.
2. Die Here se genade van verlossing
3. Die gelowige se dankbaarhedi vir verlossing

Sing:
Ps. 149: 1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 130:2,4
Ps. 107:1,9
Ps. 91:2,8
Skb. 13

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens 5 Mei 2024

Die diens word gelei deur ds. Christo Swanepoel.

Lees: Exodus 30:22-38, Matteus 26:57-68, HK. Sondag 12
Teks: Matteus 26:63-64
Tema: Jesus is die gesalfde wat die weg vir ons bring. Christus is ons hoogste:
1. Profeet
2. Hoëpriester
3. Koning

Sing:
Ps. 118:13
Ps. 45: 6,7,16
Skb. 10-2
Ps. 86:6
Skb 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Nagmaal 12 Mei 2024

Erediens: ds. Christo Swanepoel
Lees: Lukas 17:20-37
teks: Lukas 17: 37
Tema: Christus se wederkoms roep die mens op tot ware bekering.
1. Diegene wat agtertoe kyk.
2. Diegene wat vorentoe kyk.

Sing:
Ps. 97: 2,7
Skb. 12-3:1,2
Ps. 79:5,6
Ps. 23:3
Ps. 116: 1-
Skb. 1-6: 1,2,3 

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 19 Mei 2024

Die diens word gelei deur ds. Christo Swanepoel.

Lees: Handelinge 2:1-13
Teks: Handelinge 2:2&3
Tema: Die Heilige Gees laat die kerk van die Nuwe Testament uitbreek in getuienis.
1. Die tekens op Pinksterdag.
2. Die gebeure op Pinksterdag.
3. Die doel van Pinksterdag.

Sing:
Ps. 84: 1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 119:3,7
Ps. 118:2,4
Skb. 1-1: 1,6,7
Skb. 13

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens 19 Mei 2024

Die diens word gelei deur ds. Christo Swanepoel.

Lees: Johannes 8:31-59, H.K Sondag 13
Teks: Johannes 8:36
Tema: God se Seun is ons Here, want Hy het ons vrygemaak.
1. Christus is Seun van God.
2. Christus is ons Here.
3. Ons is vrygemaak.

Sing:
Ps. 2: 4,6
Skb. 4-8;1,2
Skb. 10-2
Ps. 86:6
Skb. 5-3: 1,2

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 26 Mei 2024

Die diens word gelei deur ds. Christo Swanepoel.

Lees: Handelinge 3:1-10
Teks: Handelinge 3:6
Tema: God se genadige genesing van ‘n sondaarmens bring oorgawe en reaksie van baie.
Die hartseerprentjie van die gevalle mens.
Die kragtige ingrype van die genadige God.
Die blye reaksie van die geneesde sondaar.

Sing:
Ps. 34:2,3
Skb. 12-3:1,2
Ps.38:1,17
Ps. 147:2,7
Ps. 91:6,8

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens 26 Mei 2024

Die diens word gelei deur ds. Christo Swanepoel.

Lees: Lukas 23:1-25
Teks: Lukas 23: 24-25
H.K. Sondag 15
Tema: Christus het gely omdat my sonde God se toorn verwek het.
1. Christus se lyding en God se toorn
2. Christus se lyding en Pilatus se oordeel.
3. Christus se lyding en my sonde.

Sing:
Ps. 42:1,5
Ps.31: 2,12,18
Skb. 10-2
Ps. 90:4,8

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)