Oggenddiens 7 April 2024

Ons verwelkom ds. Cassie Aucamp (emeritus en redakteur van Die Kerkblad) vandag wat die erediens lei.

Lees: Johannes 20:11-18; Lukas 24:25-35. Johannes 21:1-14.
Teks: Johannes 20:16; Lukas 24:30-32; Johannes 21:7
Tema: Hoe herken jy die opgestane Here in jou lewe?

Sing:
Ps.107:1 en 18
Ps. 32-1 en 6
Skb.11-2:1 en 2
Skb.1-2:1-3.

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens 7 April 2024 gelei deur Wimpie Vogel

Preek van Ds CCA Vrey van Geref Kerk Belville
Tema: Jesus wat beteken Die Here verlos.
Skriflesing: Matteus 1:1-25; Handelinge 4:1-12; Heidelbergse Kategismus Sondag 11 vraag 29
Kernverse: Matteus 1:20-21 en Handelinge 4:12

Sang:

Ps 89: 1 en 2 

Sb 4-7: 1 en 2

Sb 4-4: 3,4 en 5 

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 14 April 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: Johannes 21:1-14
Teks: Johannes 21:12

Tema: Jesus se opstanding bring ‘n nuwe roeping vir Sy volgelinge.
1. Die roeping van die dissipels.
2. Die reaksie op die roeping.
3. Die openbaring van Jesus.

Sing:
Ps. 92:1,6
Skb. 12-3:1,2
Ps. 119: 1,4
Ps. 71: 13,14
Ps. 20: 1,4
Ps. 118: 7, 14

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens 14 April 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: Handelinge 4:1-31
Teks: Handelinge 4:12
H.K. Sondag 11

Tema: Die naam van Jesus verkondig die wese van Jesus.
Die Naam roep elkeen op om Hom:
1. te verstaan,
2. te vereer,
3. te vrees.

Sing:
Ps. 145: 1,2
Ps. 72:1,11
Skb: 10-2
Ps. 9: 1,7

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 21 April 2024

Die diens word gelei deur Dr. Douw Breed.

Lees: Eksodus 5 - 6:12
Teks: Eksodus 5:2 en 6:5-6

Sing:
Ps. 34: 2,5
Skb. 12-3:1,2
Ps. 38: 1,15,17
Ps. 124: 1,3,4
Ps. 118: 7, 14

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 21 April 2024

Ons verwelkom Teologiese student Theuns de Bruyn vandag wat die erediens lei.

Lees: 2 Korintiërs 4:16 16– 5:8
Teks: 2 Korintiërs 4:16 16-18
Tema: God vernuwe ons om op die onsigbare dinge te let.

Sing:
Ps. 145: 4.5.12
Skb. 12 12-3:1,2
Ps. 51:5,7
Ps. 119: 26,30
Psalm 138: 1,2,3,4
Skb. 13 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)