Oggenddiens 2 Junie 2024
Die diens word gelei deur ds. Christo Swanepoel.
Lees: Hebreërs 2: 5-18
Teks: Hebreërs 2:14-15
H.K. Sondag 16
Vraag 40-44
Tema: Christus se dood het my dood verander, my graf versag en
die hel finaal oorwin.
1. Die mag van die dood verbreek.
2. Die smart van die graf versag.
3. Die skrik van die hel oorwin.
Sing:
Ps. 23:1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 119: 38,39
Ps. 89:17
Skb. 10-2
Ps. 16: 4,5
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Tweede diens 2 Junie 2024
Lees: Ps. 91 (1953 vertaling)
Teks: Ps. 91:2
Teks: Ons Godsvertroue in ‘n wêreld vol nood
1. In Godsvertroue kry ons rustigheid.
2. In Godsvertroue beleef ons ons verantwoordelikheid.
3. In Godsvertroue behou ons perspektief
Sing:
Ps. 91:1,3,5
Ps. 34: 5 (na die doop)
Ps. 91: 6,8
Ps. 68: 8,9
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 9 Junie 2024
Lees: Handelinge 3:11-26
Teks: Gelese gedeelte
Tema: Die kerk van Christus bedien sy wonderlike verlossing deur prediking en voorbeeld.
Hoofpunte
1. Die samestelling van die gehoor.
2. Die inhoud van die prediking.
3. Die voorbeeld van die apostels
Sing:
Ps. 48:1,4
Skb. 12-3:1,2
Ps. 65:2,3
Ps. 72:10,11
Skb. 7-2:1,2
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Tweede diens 9 Junie 2024
Lees: Efesiërs 2:1-10
Teks: Efesiërs 2:4-6
H.K. Sondag 7
Tema:
Christus se opstanding is ook my opstanding.
1. Christus se opstanding is my regverdigmaking.
2. Christus se opstanding is my heiligmaking.
3. Christus se opstanding is my heerlikmaking.
Sing:
Ps. 145:1,2,3
Ps. 51:7
Skb. 10-2
Ps. 71:1,9,14
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 16 Junie 2024
Lees: Handelinge 4: 1-22
Teks: Gelese gedeelte
Tema: Christus versterk Sy kerk teen vervolging en wêreldse trots met
die waarheid van Sy woord.
Hoofpunte:
1, Die aanslag teen die kerk.
2. Die strategie teen die kerk.
3. Die weerstand van die kerk.
Sing:
Ps. 46:1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 119:7,19
Ps. 46:3,6
Skb. 3-3: 1,2,3 en 6
Skb 13.-3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 23 Junie 2024
Die diens word gelei deur ds. Christo Swanepoel.
Lees: Handelinge 4:23-37
Teks: Gelese gedeelte
Tema: In beproewing vind 'n gemeente hulle bemoediging en vreugde in die Bron van hulle geloof.
Hoofpunte:
1. Die Bron van die geloof
2. Die bemoediging van die Here.
3. Die vreugde van die gemeente.
Sing:
Ps. 18:1,13
Skb. 12-3:1,2
Ps. 79:5,6,9 (Bly my Heer se wysie)
Ps. 2:1,2
Ps. 2:6
Skb 13.-3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 30 Junie 2024
Die diens word gelei deur ds. Christo Swanepoel.
Lees: Handelinge 5:1-11
Teks: Gelese gedeelte
Tema: God bewaar Sy kerk wanneer die waarheid van die Heilige Gees ondermyn word.
Hoofpunte:
1. Die ondermyning van die waarheid
2. Die blootlegging van die sonde.
3. Die straf van die Gees.
Sing:
Ps. 98:1,3
Skb. 12-3:1,2
Ps. 99:1,5
Ps. 134:3 (bevestiging van diaken)
Ps. 43:3,4
Ps. 36:1,3
Skb. 13-3
Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)