1ste diens 7 Mei
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Jesaja 57:14-21. Teks: Jesaja 57:15. Tema: God se grote almag maak ons klein voor Hom. 1. Die grote God. 2. Die klein mens. Die grote God naby die klein mens. Sing: Ps. 113: 1,2,3, Skb 12-3:1,2, Ps. 51:1,8, Ps 147: 1,2 Ps 138:1,3
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de diens 7 Mei
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Lukas 12:1-7 Teks: Lukas 12: 2,3 H.K. Sondag 34 Tema: Daar is niks wat voor die aangesig van die ware God bedek kan word nie. 1. Wie is die ware God? 2. Wie is die” ander gode “? 3. Wie is diegene wat die ware God moet liefhê? Sing: Ps. 99:1,2 Ps 34:6,7 Skb 10-2 Ps 135:9,10,11 (Melodie van SKB 18-7)
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Nagmaal 14 Mei
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.
Lees: Jesaja 57:14-21. Teks: Jesaja 57:16. Tema: God wil jou vir Hom bewaar want jou lewe is vir Hom kosbaar.
Sang tydens die Nagmaalsdiens:
- Ps. 84:1,3,4,
- vers 1 (vrouens en knders )
- vers 3 net die mans
- (vers 4 (almal saam) met trompet
- Skb 12-3:1,2
- Ps. 119: 11.(almal)
- Ps. 119: 39 (almal met trompet)
- Ps. 23:3
- Ps. 116:1-4 Gedurende bediening van nagmaal
- Skb 18-6:
- Vers 1 (vrouens en kinders)
- Vers 2 mans
- Vers 3 vrouens en kinders
- vers 4 mans
- Almal saam vers 5 met trompet
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
1ste diens 21 Mei
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.
Skriflesing: Lees: Ps. 29
Teks: Gelese gedeelte
Tema: God se magtige stem roep almal op tot
verwondering en lof.
1. Die lof van die engele.
2. Die stem van God.
3. Die verwondering van die mens.
Sing: Ps. 8:1-4; Skb 12-3:1,2; Ps. 25: 2,3; Ps. 20:1,2; Skb 14-3; Ps. 148:1,2
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de diens 21 Mei
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.
Skriflesing: Kolossense 1: 1-23
Teks: Kolossense 1: 15
H.K. Sondag 35
Tema: God se absolute vryheid vra ‘n ware godsdiens
Hoofpunte:
1. God se absolute vryheid.
2. God se vryheid aangetas.
3. God se vryheid bely.
Sing: Ps. 107:1,Ps. 115: 1,3,Skb 10-2, Ps. 43: 3,4
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
1ste diens 28 Mei
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.
Skriflesing: Lees: Matteus: 13:36-52
Teks: Matteus 13: 44-50
Tema: God roep elke mens om die rykdom van Sy koninkryk te soek en om dit te beleef.
1. Diegene wat die Koninkryk vind.
2. Diegene wat die Koninkryk soek.
3. Diegene wat die Koninkryk beleef.
Sing: Ps. 92:1,2,3,7; Skb: 12-3: 1,2; Ps. 119:11,14; Skb: 17-1: 1, 6; Ps.: 2:6
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de diens 28 Mei
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.
Skriflesing: Filippense 2:1-11
Teks: Filippense: 2: 9-11
H.K. Sondag 36
Tema: Verbly jou in God se heilige Naam.
Hoofpunte:
1. Negatief.
2. Neutraal.
3. Positief.
Sing: Ps. 118:2; Ps. 118:13; Skb: 10-2; Ps. 135:1,8
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)