1ste diens 4 Junie
Lees: Matteus: 28
Teks: Matteus 28:19
Tema: Die doop wys hoedat God sondaars verander
om weer Sy kinders te word.
1. God die Vader eis Sy kind op.
2. God die Seun wys hoe God se kind is.
3. God die Heilige Gees wat sondaar in kinders
verander.
Sing:
Ps. 84:3,6
Skb: 12-3: 1,2
Ps. 130:1,4
Ps. 146:8
Skb 16-1: 1,2,6
Skb: 8-1:1,2
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de diens 4 Junie
Lees: Jakobus 5:1-12
Teks: Jakobus 5:12
HK: Sondag 37
Tema: God se naam bring die waarheid in die wêreld deur die swering
van die eed.
Hoofpunte
1. Die eed word verklaar.
2. Die eed word verdedig.
3. Die eed moet suiwer gebruik word.
Sing:
Ps. 135: 1&8 (wysie van Skb 18-7
tweede melodie)
Ps. 72:10,11
Skb. 10-2 (Onse Vader)
Ps. 89: 2,3
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggend diens 11 Junie
Die diens word gelei deur Ds Christo Swanepoel
Lees: Filippense 3
Teks: Filippense 3: 13&14
God laat jou groei tot by die wenpaal van geestelike volwassenheid.
1. Ontevrede met die hede.
2. Losmaak met die verlede.
3. Uitreik na die toekoms.
Sing:
Ps. 150:1,3
Skb: 12-3: 1,2
Ps. 119:19&21
Skb. 2-4:1,3
Ps. 84:4,6
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de diens 11 Junie
Diens word gelei deur ds. Christo Swanepoel
Lees: Exodus 31:12-18 en Matteus 12:1-8
Teks: Exodus 31:12-18
HK: Sondag 38
Tema: Die Sabbat is teken van Goddellike orde
in menslike tyd
Hoofpunte
1. Die Goddelike tydorde.
2. Die Goddelike orde onder mense.
Sing:
Ps. 118:12
Ps. 36:2
Skb. 10-2 (Onse Vader)
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 18 Junie
Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel
Lees: Markus 5: 21-43
Teks: Markus 5: 36
God gee die oorwinning aan elke gelowige wat in die geloofstryd volhard.
1. Jaïrus se stryd.
2. Jaïrus se volharding
3. Jaïrus se oorwinning
Sing:
Ps. 92: 1,6 (lofpsalm)
Skb 12-3:1,2 (na die geloofbelydenis)
Ps. 42: 1,5 (na die wet)
Ps. 105:5 (tydens die doop)
Verootmoedingspsalm: Ps. 59:1,5,10
Ps. 71: 13,14 met die oog op die prediking
Ps. 40:8 antwoord op die prediking
Skb 13-3—Amen
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 25 Junie
Die diens word gelei deur Ds. Awie Verhoef
Lees: Johannes 13: 1 - 17
Teks: Johannes 13: 1
Sing:
Skb 2-4:1 – 3(lofpsalm)
Skb 12-3:1,2 (na die geloofbelydenis)
Skb 9-3:1 en 2. (na die wet)
Ps. 133:1 en 2 (Totius) met die oog op die prediking
LB 530:1 – 3 antwoord op die prediking
Skb 13-3—Amen
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)