1ste diens 2 April 

Die Erediens word gelei deur  Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Markus 14:32-52.Teks: Markus 14: 43-52. Tema: Judas se verraad, die begin van die Middelaar se finale offer vir sondaars se verlossing. Hoofpunte: 1. Die verraaier. 2. Die Middelaar. 3. Die offer. Sing : Ps. 89:1,2. Skb 12-3:1,2. Ps. 36:3. Ps. 59:2,7. Skb 2-4:1,2,3. Skb 13-3.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

1ste diens 9 April 

Die Erediens word gelei deur  Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Efesiërs 2: 1-10.Teks: Efesiëers 2: 4-6. Tema: In Christus se opstanding vier ek ook my eie opstanding. Hoofpunte: 1. Christus se opstanding maak my onskuldig. 2 in Christus se opstanding word ek heilig. 3. Na Christus se opstanding is ek ewig saam met Hom. Sing : Ps. 145:1,2,3 Skb: 12-3:1,2 Ps. 51: 4,8 Ps. 71:1,9,14 Skb. 5-4: 1-6 Skb 13-3.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

1ste diens 16 April 

Die Erediens word gelei deur  Ds. Awie Verhoef. Skriflesing: Ps. 111. Tema: Die Here werk! Prys Hom met jou hele lewe.
 Sing : Ps: 107:1,10, 21 Skb 12-3 Ps. 25:3 Ps. 111: 1-4 (Cloete) Ps. 112:1-3 ( Cloete) Skb 13-3.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2 de diens 16 April 

Die Erediens word gelei deur ouderling Jan Plomp. Skriflesing: Ps. 24  en H.K Sondag 52 vraag en antwoord 127, 128 en 129. Teks: Ps. 24: 9,8 Sing : Ps: 103: 1,7,11 Ps. 24: 1,4,5 Skb 10-2:1 (Onse Vader) Ps. 72:1,11

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

1ste diens 23 April 

Erediens gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Hand. 1:1-14 Teks: Hand 1:6-8 Tema: God gee aan Sy geroepenes krag om Sy getuies te wees.1. Die vraag na die oprigting van die koninkryk vir Israel.2. Die koninkryk van God.3. Die oprigting van Sy koninkryk Sing: Ps. 47:1,4, Skb 12-3:1,2, Ps. 38:1, 17, Ps. 20: 1,2, Ps. 68:15, Ps. 33: 1,3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

2de diens 23 April 

Erediens gelei deur ds. Christo Swanepoel.Lees: 1 Konings 18 Teks: 1 Konings 18: 39 H.K. Sondag 23 Tema: God verander mense sodat hulle as bekeerde kinders vir Hom wil lewe. 1. Wat bekering is 2. Hoe bekering bewerkstellig word. 3. Wat is die resultate van bekering Sing: Ps. 99:1,3, Ps. 34: 6,7, Skb: 10-2,Skb 2-2: 1,3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 23 April 

Erediens gelei deur Alistair van Heerden. Lees: Psalm 16 Tema: Die Here is ons hoogste goed, lewe ons as erfgename daarvolgens? Sing: psalm 35-1: 1 en 4, Psalm 16-1: 1-3, Psalm 16-1: 3-6 (vers nommers is nie verkeerd nie), Skb 13-3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)