Oggenddiens 3 Mei
Die Erediens word gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Johannes 21:15-25 Teks: Johannes 21:15-17 Tema: Ware geloof in Jesus Christus vra selfverloënende diens en liefde Hoofpunte: Selfverloëning. Diens. Liefde.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Aanddiens 3 Mei
Die Erediens word gelei deur Ds. Gerhard Kruger. Die Skriflesing: 2 Hebreers; 5-18. Sondag: 14
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 10 Mei
Die Erediens word gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Psalm 1 Teks: Psalm 1:6 Daarom sal goddeloses hulle nie kan handhaaf wanneer die Here oor hulle oordeel nie en sondaars nie ʼn plek hê in die vergadering van regverdiges nie. Tema: God belowe sukses aan diegene wat na Sy waarskuwings en raad luister. Hoofpunte: God se waarskuwings. God se raad. God se belofte.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Aanddiens 10 Mei
Die Erediens word gelei deur Ds. Martin van Helden. Die Skriflesing: Psalm 22, Jesaja 54 Tema: Sondag 15
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 17 Mei
Die Erediens word gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Psalm 8 Teks: Hele Psalm Tema: God se heerlikheid straal uit Sy skepping deur Jesus Christus. Hoofpunte: God se glorie in Sy skepping. God se glorie in die mens. God se glorie in Sy seun.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Aanddiens 17 Mei
Die Erediens word gelei deur Ds. Gerhard Kruger. Die Skriflesing: Mattheus 16:13-20. Sondag: 16
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 24 Mei
Die Erediens word gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Psalm 9 Teks: Psalm 9:9-11 Tema: God se kinders loof Hom vir Sy regverdige regering deur die eeue heen. Hoofpunte: God se verlossing in die verlede. God se regering in die hede. God se oordeel in die toekoms.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Aanddiens 24 Mei
Die Erediens word gelei deur Ds. Lourens Venter. Die Skriflesing: I Korintieers 15. Sondag 17
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggenddiens 31 Mei
Die Erediens word gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Psalm 14 Teks: Gelese Psalm (Kerkorde artikel 66) Tema: God verlos gevalle mense uit genade. Hoofpunte: 1. Die gevalle mens. 2. Die Heilige God. 3. Die verloste volk.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Aanddiens 31 Mei
Die Erediens word gelei deur Ds. Lourens Venter. Die Skriflesing: Romeine 7:19-8:30 Teks: Romeiene 8:14-17 Sondag 169
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)