Oggenddiens 7 Junie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Handelinge 2:1-13 Teks: Handelinge 2:2 en 3 Skielik was daar ʼn geluid uit die hemel soos van ʼn geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. Hulle het iets soos vuur gesien wat in tonge verdeel en op elkeen van hulle gekom het. Tema: God se Gees laat die Christelike gemeente uitbreek in ʼn loflike getuienis. Hoofpunte: Die tekens van die Pinksterdag. Die gebeure op Pinksterdag. Die doel van Pinksterdag.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 7 Junie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Gerhard Kruger. Die Skriflesing: Handelinge 4:23-31. Sondag 20 Teks: Hand 4:31

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 14 Junie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Handelinge 3:1-10 Teks: Handelinge 3:6 Maar Petrus sê: “Geld het ek nie; maar wat ek het, gee ek vir jou: in die Naam van Jesus Christus van Nasaret, staan op en loop!” Tema: God se genadige genesing van ʼn sondaarmens bring blye oorgawe en reaksie van baie. Hoofpunte: Die hartseerprentjie van die gevalle mens. Die kragtige ingrype van die genadige God. Die blye reaksie van die geneesde sondaar. Sing tuis saam: Psalm 147:2 en 7

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 14 Junie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Psalm 20 Teks: Gelese gedeelte Tema: God skenk verlossing aan hulle wat in benoudheid Hom in geloof aanroep. Hoofpunte: Die tye van benoudheid. Dryf jou na God toe. Bind mekaar saam. Versterk die geloof. Sing: Psalm 20:1, 2 en 4; Psalm 89:1 en 6; Skrifberyming 10-2; Psalm 138:4

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 21 Junie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Handelinge 3:11-26 Teks: Gelese gedeelte Tema: Die kerk van Christus bedien Sy wonder-verlossing deur prediking en voorbeeld. Hoofpunte: Die samestelling van die gehoor. Die inhoud van die prediking. Die voorbeeld van die apostels (kerk). Gepaste Psalm om saam te sing: Psalm 65:2 en 3

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 21 Junie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Lourens Venter. Die Skriflesing: Lukas 15:11-31. Sondag: 21

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 28 Junie

Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Lees: Handelinge 4:1-22 Teks: Gelese gedeelte Tema: Christus versterk Sy kerk teen vervolging en wêreldse trots met die waarheid van Sy woord. Hoofpunte: Die aanslag teen die kerk. Die strategie teen die kerk. Die weerstand van die kerk. Sing: Psalm 46:3 en 6

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 28 Junie 

Die Erediens word gelei deur Ds. Gerit Kruger. Die Skriflesing: 1 Korintieers 2:6-16, 1. Kor. 15:15,35 & 58 Sondag: 22

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)