Oggenddiens 5  April 

Die Erediens word gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Matteus 20:17-34 Teks: Matteus 20:34 Jesus het hulle innig jammer gekry en hulle oë aangeraak. Dadelik kon hulle sien en het hulle Hom gevolg. Tema: Jesus se lyding bring bevryding vir diegene wat Sy barmhartigheid soek in nood. Hoofpunte: 1. Die lyding van Jesus. 2. Die nood van die mens. 3. Die bevryding van Jesus.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 5 April 

Die Erediens word vanaand gelei deur Ds. Gerhard Kruger. Lees: Matteus 6:24-34 en Matteus 10:26-31 Tema: God sorg vir ons as Skepper en Onderhouer en ons kan Hom daarvoor vertrou. Heidelbergse Kategismus: Sondag 10 1. God is die almagtige Skepper. 2. God is die barmhartige Onderhouer. 3. God is die Een op wie ons kan vertrou.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 12  April 

Die Erediens word gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Lukas 24:13-48 Teks: Lukas 24:25 Tema: Die opgestane Jesus vergesel sy volgelinge op hulle lewenspad. 1. Jesus se verskyning. 2. Jesus se onderrig. 3. Die gelowige se blye reaksie.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 12 April 

Die Erediens word vanaand gelei deur Ds. Lourens Venter. Lees: Lukas24:13-35 Sondag 11 Tema: n Preek van Hoop

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 19  April 

Die Erediens word gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Johannes 20:19-31 Teks: Johannes 20:28 En Tomas sê vir Hom: “My Here en my God!” Tema: Jesus lei ‘n twyfelaar tot persoonlike geloof. Hoofpunte: Thomas se foute. Thomas se eise. Jesus se antwoord

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 19 April 

Die Erediens word vanaand gelei deur Ds. Maartin van Helden. Lees: Handelinge 11,Psalm 133,Mattheus 5:13-26. Tema: Die naam Christen.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 26  April 

Die Erediens word gelei deur ds. Christo Swanepoel. Lees: Johannes 21:1-14 Teks: Gelese gedeelte Tema: Jesus Christus openbaar sy opstandingskrag in die alledaagse arbeid van mense. Waarheen die dissipels gaan. Wat die dissipels daar doen. Hoe Jesus homself openbaar.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Aanddiens 26 April 

Die Erediens word vanaand gelei deur Ds. Gerhard Kruger. Lees: 1 Petrus1:17-22,2:19. Tema: Hoe openbaar God homself. Sondag 13.

Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)