Sondagoggend 3 Mei 
Ds Heinrich Zwemstra van GK Annlin lei die diens hier by ons vanoggend. Die Skriflesing is uit Handelinge 9:1-19. Teksverse: Handelinge 9: 4,5. . Sing: Skrifb 8 (5-3):1,4; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 32:1,6; Psalm 68:1,9; Psalm 71:1,9,12.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 10 Mei
Ds Christo Swanepoel lei die diens. Die Skriflesing is Johannes 21: 15-25. Die tema: “Ware geloof in Christus vra selfverloënende diens en liefde.” Sing: Psalm 47: 1 en 3; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 32:3; Psalm 31: 1 en 3 en Psalm 18: 1 en 4.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 10 Mei
Ds Christo Swanepoel lei die diens. Die Skriflesing is uit Psalm 14 en die teksvers is: vers 3. HK Sondag 3 is aan die orde. Die tema: “ Sonder God het die mens tot in die verderf geval.” Sing: Psalm 145: 1, 3 en 10; Psalm 91: 1 en 2; Skrifb 10-2 en Psalm 25: 6 en 7.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 17 Mei 
Ds Christo Swanepoel lei die Nagmaaldiens. Die Skriflesing is Johannes 21: 15-25. Die tema: “Ware geloof in Christus vra selfverloënende diens en liefde” Sing: Psalm 33: 1 en 2; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 79: 5 en 6; Psalm 23: 3 en Psalm 116; Psalm 116 7 en 10.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 24 Mei
Ds Gerrit Kruger lei die diens. Skriflesing : Esegiël 36:24-28; Handeling 2:1-13. Die tema: “Op Pinksterdag het God die evangelie Hoorbaar, Sigbaar en Verstaanbaar aan die wêreld gegee.” Sing: Psalm 107:1,3; Skrifb 12-3: en 2; Psalm 119:7; Skrifb 8-1:1,2; Skrifb 14-1:1; Skrifb 13-3.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 31 Mei
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing is uit Handelinge 3: 1-10. Die Tema: "God se genadige genesing van die sondaarmens bring blye oorgawe en groot reaksie." Psalm 147: 1 en 2; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 40: 3 en 4; Psalm 63:3 en 4; en Skrifb14-2.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagaand 31 Mei
Ds Christo Swanepoel bedien die Woord. Die Skriflesing is Lukas 23: 33-49 en die teksvers is vers 43. Sing: Psalm 92: 6 en 7; Psalm 18: 1 en 20; Skrifb 10-2 en Psalm 71: 9, 10 en 14.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)