Sondagoggend 5 April
Ds Christo Swanepoel lei die diens. Die Skriflesing is uit Matt. 27: 27-56 asook Kol.2: 6-15. Tema: "God se oordeel op Golgota gee vir my vryheid en lewe." Sing: Sing: Psalm 98: 1en 2; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 4: 2 en 3; Psalm 105: 1 en 5 ; Psalm 16: 4 en 5.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 12 April
Ds Christo Swanepoel lei die diens. Die Skriflesing is uit Lukas 24: 13-35. Die teksvers is Lukas 24: 25. Die tema is: “Die opgestane Jesus vergesel sy volgeling op die lewenspad.” Sing: Psalm 92: 1 en 6; Skrifb12-3: 1 en 2; Psalm 40: 4 en 8;Psalm 84: 3 en 6 en ten slotte Psalm 98: 1 en 3.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 19 April
Ds Rassie Smit lei die diens. Skriflesing is uit 2 Timoteus 1: 3-12 en 2 Timoteus 2: 1-13 Die teks is 2 Timoteus 2:8. Die tema is: “Onthou Jesus Christus is opgewek, Hy leef en Hy regeer.” Sing: Psalm: 100 1 tot 4; Skrifb12-3: 1 en 2; Psalm 99: 4 en 5;Psalm 118: 12 en ten slotte Psalm 9: 1, 7 en 10.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 26 April
Ds Christo Swanepoel lei die oggenddiens. Die Skriflesing is Korintiërs 10: 1-12, die teksvers is vers 2. Die tema: “God roep Sy gedoopte kinders op om uit Sy werk in die geskiedenis te leer.” Sing: Psalm 18: 1 en 12; Skrifb 12-3 1 en 2; Psalm 61: 1 en 4; Psalm 105: 20, 21 en 23; Psalm 34: 4 en 7.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)