Sondagoggend 7 Junie

Sondagoggend 7 Junie. Ds Christo Swanepoel lees Handelinge 3:11-26. "Die kerk van Christus bedien die wonder van Sy verlossing deur prediking en voorbeeld". Sing Psalm 118: 1 en 7; Skrifb 12-3:1 en 2 ; Psalm 19: 4 en 7; PsalmĀ  89: 6 en 7; Skrifb 3-3: 1,2,3 en 4.

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 7 Junie

Sondagoggend 14 Junie. Christo Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing is uit Rigters 6: 1-24, die teks Rigters 6: 12. Tema: "God se bevryding van Sy kinders hou duidelike opdragte vir hulle in." Sing: Psalm 46: 1 en 3; Skrifb 12-3: 1 en 2; Psalm 43: 3 en 4; Psalm 59: 1, 5 en 10; Psalm 20: 1, 4 en 5 .

Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)