Sondagoggend 4 Mei
Ds Pieter du Plessis preek vanoggend. Die Skriflesing is uit 1 Timoteus 4: 1-16.Die tema van die preek is “Keer geloofsafval deur oefening in die godsaligheid.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 11 Mei
Ds Christo SWanepoel preek vanoggend uit Efesiërs 6:1-24 en die teks is Efesiërs 6: 18-19. Die Tema: “Voorbereiding vir Nagmaal is ‘n saak van biddende smeking voor God.” ”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 18 Mei
Ds Christo Swanepoel preek vanoggend Lukas 18: 9-14 en die teks is Lukas 18: 13. Die Tema: “God verhoor ‘n nederige gebed.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 25 Mei
Ds Rassie Smit preek vanoggend uit 2 Timotheüs 1: 1-12 en 2 Timotheüs 2: 1-13. Die Tema: “Onthou, Jesus is opgewek en Hy leef en regeer.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)