Sondagoggend 6 April
Ds Fanie van der Schyff van GK Brooklyn is die prediker die Skriflesing kom uit 2 Konings 6:8-23 . Die Tema: “Is jy 'n kyker of 'n siener?.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 13 April
Ds Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing Matteus 21: 1-11. Die Tema: “Jesus se lyding toon aan hoe dat oorwinning deur nederige diens bereik word.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagaand 13 April
Ds Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing Matteus 21: 1-11. Heidelberg Kategismus Sondag 35. Die Tema: “God se absolute vryheid vra ware Godsdiens van die mens.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 20 April
Ds Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing Matteus 27: 32-56 en Romeine 6:1-14 Die Tema: “God se openbaring in Paasfees is gelyktydig oordeel en vergifnis, wat ons oproep tot geloof en bekering.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)
Sondagoggend 27 April
Ds Swanepoel is die prediker.Ds Christo Swanepoel preek vanoggend. Die Skriflesing is uit Johannes 20: 19-31, die teksvers is Johannes 20: 28. Die tema van die preek is “Jesus lei die twyfelaar tot geloof.”
Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)