Sondagoggend 1 Junie  
Ds Christo Swanepoel is die prediker.Die Skriflesing is uit 2 Johannes. . Die Tema: “God vertrou die waarheid aan Sy kerk toeom dwaalleer mee te beveg.”  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 8 Junie  
Ds Rassie Smit is die prediker.Die Skriflesing is uit Esegiël 36: 16-28 en Handelinge 1: 1-8 . Die Tema: “Pinkster: God gee aan sy kind ‘n nuwe hart en lei hom deur sy Gees om Hom alleen te vrees.”  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 15 Junie  
Ds Christo Swanepoel is die prediker.Die Skriflesing is uit Lukas 8: 40-56. Die Tema: “God gee die oorwinning aan die gelowige wat in die geloofstryd volhard."  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 22 Junie  
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing is uit Handelinge 4: 1-22. Die Tema:“Christus versterk Sy kerk teen valsheid en wêreldse trots met die waarheid van Sy Woord.”  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)

Sondagoggend 29 Junie  
Ds Christo Swanepoel is die prediker. Die Skriflesing is uit Handelinge 4: 23-37. Die Tema:“In beproewing vind die gemeente hulle vreugde en bemoediging in die Bron van hulle geloof.  

 Luister -> hier (regs klik en "save as" om af te laai)