Sondagoggend 6 Mei
Ds Christo Swanepoel lees Johannes 21: 15-27. “Ware geloof in Christus vra selfverloëning, diens en liefde.”
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 13 Mei
Ds Christo Swanepoel lees uit Lukas 17: 1-10. “Voorbereiding vir die Nagmaal vereis nederige diens en geloofsgroei”
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 20 Mei
Ds Christo Swanepoel lees uit Lukas 17: 1-10. "Ons sit aan die Here se tafel uit loutere genade"
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 27 Mei
Ds Werner van den Heever lees uit Sagaria 11. "Die verhaal van die twee herders."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)