Sondagoggend 1 April
Ds Christo Swanepoel. Lees Lukas 19: 29-44. Die tema: "Jesus se lyding leer ons die ware weg na oorwinning."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 8 April
Ds Christo Swanepoel lees Handelinge 13: 13-31. Die tema: "Die drie waaroms van Paasfees."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 15 April
Ds Christo Swanepoel lees Johannes 20. Die tema: "Jesus se opstanding neem twyfel weg en bring geloof."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 22 April
Ds Jan du Plessis lees uit Matteus 28. Die tema: "Maak dissipels."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 29 April
Ds Christo Swanepoel lees Johannes 21: 1-14> "Jesus se opstanding word in die alledaagse lewe in mnse sigbaar."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)