Sondagoggend 3 Junie
Ds Christo Swanepoel lees uit Efesiërs 1: 1-16. "Die gawes wat God aan sy kerk gee."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagaand 10 Junie
Ds Christo Swanepoel lees uit Titus 2: 1-15 en HK Sondag 49. "My gebed dat God my insig sal verbreed en gesindheid sal laat verdiep."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 17 Junie
Dr Paul Kruger lees uit Hosea 2: 1-22. "Lokkende Liefde"
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)
Sondagoggend 24 Junie
Ds Christo Swanepoel lees Levitikus 10: 1-11. "God wil gedien word met eerbiedige gehoorsaamheid."
Aflaai skakel -> hier (regs kliek "save as" om af te laai)