Oggenddiens 3 Maart 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: Hebreërs12:1-13
Teks: Hebreërs 12:11

Tema: God beproef Sy kinders sodat hulle die prys kan ontvang.
1. Hoe ons die beproewing ervaar.
2. Hoekom ons die beproewing beleef.
3. Waarvoor ons die beproewing beleef.

Sing:
Ps. 33:6,10
Skb. 12-3:1,2
Ps. 38:1,17
Ps. 40:8
Ps. 90:7,8

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens 3 Maart 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: 1 Samuel 9
Teks: 1 Samuel 9:16
“Môre sulke tyd sal Ek 'n man uit die land Benjamin na jôu stuur wat jy môet salf as 'n vôrs ôôr my vôlk Israel; en hy sal my vôlk verlôs uit die hand van die Filistyne. Want Ek het my vôlk aangesien, ômdat sy gerôep na My gekôm het.”

H.K. Sondag 10
Tema: God se voorsienigheid is ons voortbestaan.
1. God se voorsienigheid.
2. Ons voortbestaan.

Sing:
Ps. 107:1,4
Ps. 99:1
Skb. 10-2
Ps. 20:1,2,4
Ps. 65:8,9

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 10 Maart 2024

Die diens word gelei deur Ds. Cassie Aucamp.

Lees: Lukas 19:1-10
Teks: Lukas 19:5, 8 - 9

Tema: Ware en volkome redding in persoonlike gemeenskap met Jesus Christus.

  1. Die Here red in peroonlike gemeenskap met Jesus Christus.
  2. Die Here red tot ingrypende veranderng van jou lewe.
  3. Die Here red op grond van sy onveranderlike genade en trou.

Sing:
Ps. 100:1-4
Ps. 130:2 en 4
Skb. 12-3:1 en 2
Ps. 66:7 en 9

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens 10 Maart 2024

Leesdiens van ds. CCA Frey van GK Belville.

Lees: Job 1:1-2:10
Teks: Job 1:21 en Job 2:9-10

H.K. Sondag 10 Vraag 26 en 27
Tema: Net deur geloof kan ‘n mens God se hand in elke stukkie detail sien.

Sing:
Ps. 48:1,5
Sb. 14-2
Ps. 34:1,8

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

17 Maart 2024 Oggenddiens

Erediens: 9 uur deur ds. Christo
Lees: Matteus 21:1-11
Teks: Matteus 21:5
Tema: Jesus se lyding wys hoedat oorwinning deur nederige diens bereik word.
Hoofpunte:
1. Die lyding van Jesus.
2. Die ambisie van die mens.
3. Die koningskap van Jesus

Sing:
Ps. 122:1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 130:3,4
Ps. 118:13,14
Ps. 48:4,5

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

24 Maart 2024 Oggenddiens

Erediens: 9 uur deur ds. Christo
Lees: Markus 14: 32-52
Teks: Markus 14: 43-52
Tema: Judas se verraad, die begin van die Middelaar se finale offer vir sondaars se verlossing.
Hoofpunte:
1. Die verraaier.
2. Die Middelaar..
3. Die offer

Sing:
Ps. 89:1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 103: 2,7
Ps. 59:2,7
Skb. 2-4:1,2,3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

 

Oggenddiens 31 Maart 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: Johannes 20:1-18
Teks: Johannes 20:16

Tema: Die gelowige wat vir Jesus gevind het sal dit sonder twyfel gaan verkondig.
1. Wat Maria verwag het.
2. Wat Maria gevind het.
3. Wat Maria verkondig het

Sing:
Ps. 34:2,4,9
Skb. 12-3:1,2
Ps. 40:4,5
Ps. 107: 9,10
Ps. 138:2,4
Skb 13-3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)