Oggenddiens 4 Februarie 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: Handelingelinge 26
Teks: Gelese gedeelte

Tema: Die Here roep Sy dienskneg om van Sy verlossing te getuig ongeag die hoorders se reaksie.
1. Die getuienis van Paulus.
2. Die reaksie van Festus.
3. Die reaksie van Agrippa.

Sing:
Ps. 147: 1,3
Skb. 12-3:1,2
Ps. 32:1,3
Ps. 118:7,8
Ps. 73: 2,8

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens 4 Februarie 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: H.K. Sondag 52
Lees: 1 Petrus 5:1-9
Teks: 1 Petrus 5: 8

Tema: My gebed om staande te kan bly in die stryd tussen God en Satan.
1. Die versoeking en God.
2. Die versoeking en Satan.
3. Die versoeking en ek self.

Sing:
Ps 135:1,2 (melodie Skb. 18-7)
Ps 71:3,13
SB 10-2
Ps 144:1,3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 11 Februarie 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: Hebreërs 11: 1-29
Teks: Hebreërs 11: 25

Tema: God lei Sy kind tot geloofsbesluite.
1. Die besluit waarvoor Moses gestel is.
2. Die opsies wat Moses oorweeg het.
3. Die insig wat Moses getoon het.

Sing:
Ps. 36:2,3
Skb. 12-3:1,2
Ps. 139:1,9
Na die belydenisaflegging: Ps. 20:1,2,4
Ps.89:6,17
Ps. 138: 2,4

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens 11 Februarie 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: H.K. Sondag 52
Lees: Ps. 24
Teks: Ps. 24: 9, 10

Tema: God kan en wil en sal my gebed verhoor.
1. God kan verhoor.
2. God wil verhoor
3. God sal verhoor.

Sing:
Ps. 103: 7,11
Ps. 24:1,4,5
Skb. 10-2
Ps. 72:1,11

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Nagmaal 18 Februarie 2024 gelei deur ds C Swanepoel

Lees: Hebreërs 11: 23-28
Teks: Hebreërs 11: 28

Tema: God bewys Sy verbondstrou in die pasga en in die Nagmaal.
1. Moses en die pasga.
2. Christus en die Nagmaal.
3. Die gemeente en die geloofsbelewing.

Sing:
Ps. 149:1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 63: 1,2,3
(Melodie bl. 244 groen begeleiersboek)
Ps. 23:3
Ps. 116:1-
Skb. 3-3:1,2,3,4,5,6

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Oggenddiens 25 Februarie 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: Prediker 11:1-8
Teks: Prediker 11:1

Tema: God beloon diegene wat hulle toekoms met geloofsvertroue in Sy Vaderhand lê.
1. Die uitdaging.
2. Die oorweging.
3. Die erkenning

Sing:
Ps. 146:1,2
Skb. 12-3:1,2
Ps. 79:5,6
Ps. 105:5
Ps. 125:1,2,3
Ps. 128:1,4

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)

Tweede diens 25 Februarie 2024

Die diens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel.

Lees: Jesaja 40:12-31
Teks: Jesaja 40:28,29
H.K. Sondag 9

Tema: God is my Vader, my Skepper en my Onderhouer.
1. Die oorsprong in die hemel.
2. Die afdaling na die skepping.
3. Die anker in die hart.

Sing:
Ps. 92:1,2
Ps. 20: 1,2,4
Ps. 8:3,4,5
Skb. 10-2
Ps. 36:2,3

Aflaaiskakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)