1ste diens 5 Maart
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Psalm 23.Teks: Gelese gedeelte. Tema: Die Here is die herder wat elke gelowige tot in die ewige vadershuis lei. Hoofpunte: 1. Wat die Herder vir jou doen. 2. Hoe die skape dit beleef. 3. Waarheen die Herder die skape lei. Sing : Ps. 23: 1, 2. Skb. 12-3:1,2. Ps. 102: 1, 8. Ps. 23: 3. Skb 2-4: 1, 2, 3. Skb 13-3.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de diens 5 Maart
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Matteus 7. Teks: Matteus 7: 16, 17. HK: Sondag 32 Tema: God vernuwe my tot sy beeld, tot troos vir my, en voordeel tot my naaste. Hoofpunte: Die betekenis van my goeie werk.... 1. Voor God. 2. Vir myself. 3. Vir my naaste. Sing : Ps 146: 1, 3. Ps 31: 1, 5. Skb 10-2. Ps 4: 3. Skb 13-3
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
1ste diens 12 Maart
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Psalm 24. Teks: Psalm 24: 2, 3. od trek saam met Sy kerk die ewigheid in. Hoofpunte: 1. Die Here van die skepping. 2. Die Here van die kerk. 3. Die Here van die toekoms. Sing : Ps 33: 5,7. Skb 12-3. Ps. 19:4. Ps. 24:4,5.
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
2de diens 12 Maart
Die Erediens word gelei deur student Allistair van Heerden Deuteronomium 17: Teks Deuteronomium 17:14-20 TEMA: Die Here Jesus Christus is waarlik koning! PSALM 66-1:1, 9 PSALM 99-1:3, 4, 5 PSALM 22-1:1,2,4
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
1ste diens 19 Maart
Die Erediens word gelei deur Ds. Christo Swanepoel. Skriflesing: Ps. 25 Teks: Gelese gedeelte .Tema: Die verhouding tussen God en Sy kind is gegrond op innige liefde en oorgawe. 1. Die innige verhouding. 2. Die gelowige kind. 3. Die liefdevolle God. Sing : Ps: 25 : 1,4,5 . Skb 12-3. Ps. 25:2,3.Ps. 43:1. Ps. 43: 3,4. Ps. 25:6,7. Skb 13-3 .
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)
Oggnddiens 26 Maart
Die Erediens word gelei deur Ds. Awie Verhoef. Skriflesing: Rom. 8 Teks: Rom. 8:1 en 37. Sing : Ps: 99 : 1. Ps. 146 : 1 en 6. Sk. 12-3 : 1, 2. Sk. 9-3: 1. Ps. 44: 1,3,7,8. LB 449: 1-3 .
Aflaai skakel -> (regs kliek "save as" om af te laai)